Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 26, 2017Middag op RSG 1In antieke Egipte het die mans naelpolitoer gedra. Vandag is dit meestal net vroue wat hulle naels versier. Jy kan deesdae kunswerke op jou naels kry -enige prentjie wat jou hart begeer. Christelle van Tonder het by Shanel du Plessis, 'n professionale naelkunstegnikus, gaan hoor wat naelkuns alles behels....more4minPlay
December 25, 2017Middag op RSG 1Hoe sou 'n kort onderhoud met van jou gunsteling strokiesprentkarakters klink indien hulle in die ateljee kon wees? Ettienne Ludick het op die rekenaar rondgespeel en kortliks met van die bekendste karakters gesels....more3minPlay
December 25, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n paar eksamenantwoorde van "ouma se slim kind" wat dalk nog 'n rukkie in die personeelkamer onthou sal word......more4minPlay
December 25, 2017Middag op RSG 1In antieke Egipte het die mans naelpolitoer gedra. Vandag is dit meestal net vroue wat hulle naels versier. Jy kan deesdae kunswerke op jou naels kry -enige prentjie wat jou hart begeer. Christelle van Tonder het by Shanel du Plessis, 'n professionale naelkunstegnikus, gaan hoor wat naelkuns alles behels....more4minPlay
December 22, 2017Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Derrich Gardner oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more6minPlay
December 22, 2017Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Derrich Gardner oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more6minPlay
December 21, 2017Middag op RSG 1Ettienne Ludick het gaan uitvind wat die oorsprong van Kersliedjies is....more4minPlay
December 21, 2017Middag op RSG 1Ettienne Ludick het gaan uitvind wat die oorsprong van Kersliedjies is....more4minPlay
December 20, 2017Middag op RSG 1Werkgewers in Japan span deesdae hommeltuie in om werkers wat laat werk, te irriteer sodat hulle die kantoor verlaat. Suid-Afrikaners is glo ook bekend as harde werkers, maar het jy al ooit gehoor dat iemand van die werk af huis toe gedwing moes word?...more3minPlay
December 20, 2017Middag op RSG 1Weet jy of enige van die plante in jou tuin giftig is? Christelle van Tonder het met tuinkundige Minette Ludwig gesels oor hoe om giftige plante in jou tuin te identifiseer....more5minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.