Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 13, 2017Middag op RSG 1Daar word deesdae na baie dinge verwys as tegnologies slim, soos slimfone, slimkaarte en slimmotors. Maar wat van slim stede? Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor wat slimstede is en hoe dit werk....more4minPlay
December 13, 2017Middag op RSG 1Antoniem beleef 'n voorval wat haar laat dink aan Martin Luther King Junior se bekende woorde: "Ons lewe begin om te eindig die dag as ons besluit om stil te bly oor dit wat saak maak."...more3minPlay

December 12, 2017Middag op RSG 1Weet jy hoeveel geld jy in die bank het? En hoeveel geld jy skuld? Sue Pyler het by Matthys Potgieter, 'n skuldkenner by DebtSafe, gaan hoe mense hulle uitgawes kan beheer. Hy vertel ook van 'n paar toeps wat jy kan gebruik, en van jou verbruikersregte....more7minPlay
December 12, 2017Middag op RSG 1Die Mafia was al die onderwerp van baie rolprente en TV-reekse, soos The Untouchables en The Godfather. Ettienne Ludick het bietjie dieper as net Hollywood gedelf om die vreemde wêreld van die Mafia te probeer ontdek....more4minPlay

December 11, 2017Middag op RSG 1'n Mens dink nie altyd aan rekenaarspeletjies as opvoedkundig van aard nie, maar daar is 'n hele paar wat ontwerp is om op te voed en in te lig. Daar is selfs speletjies wat sosiale kwessies, soos Alzheimers, belig. Gustav Van Rooyen is die ontwerper van een so 'n speletjie....more3minPlay