Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 08, 2017Middag op RSG 1Ettienne en Sue gesels met Fritz Klaaste oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more9minPlay
December 08, 2017Middag op RSG 1Sue vat die langpad, maar sukkel baie met die pak van haar tas. Sy vra vir Newton Cross van die SA Butlerskool om haar 'n paar wenke te gee....more6minPlay

December 07, 2017Middag op RSG 1Beatboxing is die kuns om musiek te maak met net jou mond. Dis ook wat a capella-musikante doen, maar beatboxing is wanneer 'n enkele persoon al die instrumente en die sang op dieselfde tyd doen. Die Suid-Afrikaanse Beatbox-kampioen, Morgan Beatbox, is die enigste beatbox-kunstenaar wat agt klanke op een slag kan maak....more5minPlay

December 06, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder of TV-programme oor bekendes se huweliksbeplanning of kinders grootmaak hulle beelde poets, of dalk eerder bevlek......more4minPlay
December 06, 2017Middag op RSG 1Sedert die mens se vroegste bestaan is daar feite wat as fiksie afgemaak word en fiksie wat aan jou verkwansel word as feit. Ettienne Ludick kyk na fiktiewe feite… of is dit nou feitlike fiksie?...more4minPlay