Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 29, 2017Middag op RSG 1Wanneer jy jouself in 'n gevaarlike of lewensbedreigende situasie bevind, sal 'n toepassing handig te pas kom, wat daarop gemik is om so spoedig moontlik hulp by jou te kry. Martin Headger het by Albert van Urk, direkteur van MySOS ingeloer om meer oor hulle gratis veiligheidstoepassing uit te vind....more4minPlay
November 29, 2017Middag op RSG 1Antoniem is dankbaar die laaste ding wat haar man wil hê, is 'n onderdanige vroutjie, want dis die laaste ding wat sy wil wees. Sy wonder oor ouderwetse omies wie se drankies deur hulle "onderdanige" vroutjies gerantsoeneer word....more3minPlay

November 28, 2017Middag op RSG 1Handjies klap, koekies bak… Om 'n koek te bak en dit na iets te laat proe, is 'n uitdaging op sy eie. Wat nog te sê om dit goed te laat lyk… Vir Deon Swarts is enige iets moontlik met 'n koek, soos 'n kandelaarkoek wat van die dak af hang en drie-en'n-half meter hoë dinousoriërkoek…...more5minPlay

November 27, 2017Middag op RSG 1Is daar nog plek op YouTube om 'n ster te word? Wat moet jy doen om n aanlynsensasie te word?...more4minPlay

November 23, 2017Middag op RSG 1Voor jy die pad vat na jou vakansiebestemming, is daar 'n paar veiligheidsmaatreëls wat jy in plek moet hê om te verseker dat jou vakansie sonder voorval verloop. Ettienne Ludick kyk na 'n paar van die gewildste veiligheidswenke vir die feesseisoen....more3minPlay