Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 16, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler sing nou al die hele week saam met al die liedjies op die radio, toe stuur ons haar vir sanglesse by Pedro Kruger…...more6minPlay

November 15, 2017Middag op RSG 1Ondersteuners van sport sit nie net meer in die paviljoene of voor die televisie nie - hulle is deesdae ook meer aktief op hulle slimfone in die virtuele wêreld van interaktiewe sportspeletjies, veral fantasieligas....more4minPlay
November 15, 2017Middag op RSG 1In 'n kultuur waar ons strewe na besitreg, standvastigheid en dit wat myne is ten alle koste wil behou, leer aanvaarding van die werklikheid ons dat niks permanent is nie. Verandering is al waarvan jy seker kan wees....more3minPlay

November 13, 2017Middag op RSG 1Die hermeng en vermenging van musiek is iets wat al jare met ons is. Dis nou daai tegniek wat plattejoggies gebruik om ou treffers te omskep in nuwe danstreffers. Wie het dit eerste gedoen?...more3minPlay

November 10, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler hark vir Haidee Muller nader om meer oor hierdie sprankelende RSG-omroeper uit te vind....more4minPlay

November 09, 2017Middag op RSG 1Suid-Afrikaanse paaie kan 'n baie gevaarlike plek wees, maar daar is gelukkig tegnologie wat in baie motors ingebou word om bestuurders en passiers te beveilig. Martin Headger het met Albert van Urk, die ontwerper van die gratis MySOS-toepassing, gepraat om meer hieroor uit te vind....more4minPlay