Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 09, 2017Middag op RSG 1Suid-Afrikaanse paaie kan 'n baie gevaarlike plek wees, maar daar is gelukkig tegnologie wat in baie motors ingebou word om bestuurders en passiers te beveilig. Martin Headger het met Albert van Urk, die ontwerper van die gratis MySOS-toepassing, gepraat om meer hieroor uit te vind....more4minPlay
November 08, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder hoekom mense kwaad word vir iemand wat sê moord is moord, maak nie saak wie die moordenaar en wie die slagoffer is nie. Is alle lewe dan net voor God gelyk en nie voor mense ook nie?...more4minPlay
November 08, 2017Middag op RSG 1Tegnologie het ons lui gemaak. Slimfone, tablette en rekenaars doen baie dinge namens ons, soos om outomaties spelfoute reg te maak nog voor jy besef jy het 'n fout gemaak. Dit het ons spelvermoë erg aangetas. Daar is waarskrynlik 'n string laerskoolkinders wat beter as jy kan spel. Graad 7 leerder Stephan du Souza is een van daardie kinders. Stephan is 'n meesterspeller in Afrikaans en Engels. Christelle van Tonder het met hom oor spelkomprtisies gepraat....more5minPlay
November 08, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder hoekom mense kwaad word vir iemand wat sê moord is moord, maak nie saak wie die moordenaar en wie die slagoffer is nie. Is alle lewe dan net voor God gelyk en nie voor mense ook nie?...more4minPlay
November 07, 2017Middag op RSG 1Wi-fi in motors is vinnig besig om standaardtoerusting te word. Ettienne Ludick kyk na die gekonnekteerde motor en hoe dit tot die toekoms van voertuie kan bydra....more4minPlay

November 03, 2017Middag op RSG 1Daar is gereeld drama in sy lewe - dis nou RSG se Uitvoerende Regisseur: Drama, Kobus Burger. Ettienne en Sue gesels met hom oor die drama en ander dinge agter die mikrofoon....more4minPlay

November 02, 2017Middag op RSG 1Die Universiteit van Johannesburg is die gasheer van die Shell Eco Marathon-kompetisie, wat in 1939 deur twee wetenskaplikes begin is om die energiedoeltereffendheid van motors te bevorder. Martin Headger het by Cornay Keefer die projekbestuurder by die Universiteit van Johannesburg meer oor die kompetisie en die motors gaan uitvind....more4minPlay