Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 25, 2017Middag op RSG 1'n Skootrekenaar het 'n beperkte leeftyd, al pas jy dit goed op. Daar is 'n paar dinge wat wys dat jou rekenaar die gees gaan gee…...more5minPlay
October 25, 2017Middag op RSG 1Antoniem dink terug aan die dekades van Afrikaanse radio wat hy kon saamluister. Sy oorheersende herinnering is nie hoe baie radio verander het nie, maar eerder hoe baie Afrikaans gegroei het... of het dit eerder gekrimp?...more4minPlay
October 24, 2017Middag op RSG 1Die wêreld van rekenaarspeletjies het baie werksgeleenthede, en nie net vir die spelers nie. Lauren Scott is 'n shoutcaster. Sy verduidelik aan Martin Headger wat haar beroep behels....more5minPlay

October 23, 2017Middag op RSG 1Word jy soms wakker met 'n hunkering om met 'n motorfiets deur die lug te vlieg, so 60 meter hoog, en dan tuimeltoertjies te doen? Die meermalige X-Games gouemedaljewenner, Travis Pastrana van Nitro Circus, word elke dag so wakker! Ettienne Ludick het met die Extreme Sports-superster gesels…...more5minPlay

October 19, 2017Middag op RSG 1Motorfietsresies word dikwels beskryf as 'n sport vir mans, maar daar is vroue wat hulle beslis nie hieraan steur nie. Christelle van Tonder het by die professionele Motocross-atleet, Nanda Clowes, gaan kuier waar sy besig was om te oefen. Nanda se pa het haar as 'n tiener aan die sport blootgestel. Sy verduidelik vir Christelle van Tonder wat Motocross is....more5minPlay

October 18, 2017Middag op RSG 1Antoniem dink aan 'n dorpie in Namibiê waar inwoners heel gelukkig sonder elektrisiteit oor die weg kom, en water met 'n vragmotor afgelewer moet word. Hulle het daarby aangepas, maar sal Suid Afrikaners dieselfde kan doen as die droogte vererger en die krane opdroog?...more3minPlay
October 18, 2017Middag op RSG 1Rekenaarspeelitjies is al so tegnologies gevorderd dat dit lankal nie meer net speletjies is nie. Vir sommige mense is dit 'n beroep! Gustav van Rooyen, 'n rekenaarspeletjie-ontwikkelaar, vertel meer....more4minPlay