Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 18, 2017Middag op RSG 1Antoniem dink aan 'n dorpie in Namibiê waar inwoners heel gelukkig sonder elektrisiteit oor die weg kom, en water met 'n vragmotor afgelewer moet word. Hulle het daarby aangepas, maar sal Suid Afrikaners dieselfde kan doen as die droogte vererger en die krane opdroog?...more3minPlay
October 17, 2017Middag op RSG 1Hulle het gesorg vir baie saamsingliedjies en treffers. Sue Pyler gaan terug in tyd met The Drifters....more4minPlay

October 16, 2017Middag op RSG 1Dit was nie Daffy nie. Ook nie Donald nie. Dit was Disco Duck! Vandag, 41 jaar gelede, het 'n liedjie oor 'n dansende eend die wêreld oorheers…...more3minPlay

October 13, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler het die pad Randfontein se kant toe gevat, en by 'n donkieplaas ingedraai. Daar het sy gaan uitvind waarom die akteur, Zak Hendrickz, besluit het om donkies te melk. Sy daag hom uit om almal van hulle by die naam te noem…...more6minPlay

October 12, 2017Middag op RSG 1Vandag 207 jaar gelede, het die wêreld se grootse bierfees begin. München se Oktoberfees word nie net in Duitsland gevier nie, maar wêreldwyd. Christelle van Tonder het gaan uitvind waar die fees sy ontstaan het....more4minPlay

October 11, 2017Middag op RSG 1Antoniem bespiegel oor die betekenis van name. As jy uit die woordeboek 'n naam moes kies wat by jou pas, wat sou dit wees?...more3minPlay