Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 29, 2017Middag op RSG 1Om ouma of oupa te word, is 'n groot seën. Sue Pyler het vir 'n paar luisteraars gevra of hulle die dag onthou toe hulle gehoor het hulle gaan ouma of oupa word....more3minPlay
September 28, 2017Middag op RSG 1Navorsing wys dat daar tot tien keer meer bakterieë op jou selfoonskerm is as op jou toiletsitplek. Is dit gevaarlik? Ettienne Ludick het rubberhandskoene aangetrek om te kyk hoe vuil sy selfoon is…...more3minPlay

September 27, 2017Middag op RSG 1Antoniem se oupa gee haar raad oor die gebruik van Engels in Frankryk. Oupa het ook nie eintlik ooghare vir die Engelse nie, maar hulle gesprek neem 'n onverwagte wending......more3minPlay
September 27, 2017Middag op RSG 1Professionele atlete in alle sport soorte reis die wêreld vol om te gaan deelneem. Soms reis hulle na plekke met weer wat dramaties verskil van die in hulle land, of selfs is hulle laer bo seevlak en reis na lande wat tot 2000 m bo seevlak is. Hulle moet aanpasbaar en gereed wees vir enigiets. Lindsey Parry, atletiekafrigter van middel- en langafstandatlete, gesels met Christelle van Tonder oor hoë-hoogte-oefeninge en hoekom atlete hiervan gebruik maak....more4minPlay

September 26, 2017Middag op RSG 1Jaco Deist is 'n ortotis en prostotis van Pretoria. Sue Pyler het by sy spreekkamer ingestap en vir hom 'n paar vrae gevra oor gerekenariseerde ledemate. Hy vertel waar alles jare gelede begin het....more6minPlay

September 25, 2017Middag op RSG 1Om 'n vrou in 'n winkelsentrum te sien rondloop met wenkbroue wat vol room is en met plastiek toegeplak is, is nogal vreemd. Martin Headger het by skoonheidsterapeut Marne van der Westhuisen gaan hoor wat hierdie nuwe skoonheidsbehandeling is....more4minPlay
September 24, 2017Middag op RSG 1Om 'n vrou in 'n winkelsentrum te sien rondloop met wenkbroue wat vol room is en met plastiek toegeplak is, is nogal vreemd. Martin Headger het by skoonheidsterapeut Marne van der Westhuisen gaan hoor wat hierdie nuwe skoonheidsbehandeling is....more4minPlay