Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 13, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder oor die egtheid van mense se berou nadat hulle uitbarstings van padwoede en beledigings op sosiale media beland het.Gaan die berou oor wat hulle gedoen het, of dalk meer oor die gevolge noudat almal weet wie jy is en wat jy gedoen het?...more3minPlay
September 12, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler praat met dr. Len Nel oor haarverlies onder mans en vroue. Hy verduidelik hoekom mense hulle hare verloor....more6minPlay
September 12, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler praat met dr. Len Nel oor haarverlies onder mans en vroue. Hy verduidelik hoekom mense hulle hare verloor....more6minPlay
September 11, 2017Middag op RSG 1Jy is seker bekend met die term vroedvrou. Vroed se betekenis is slim of wys, maar is dit dieselfde as doula? Sue Pyler het by aktrise Quinne Brown gaan uitvind wat die verskil is tussen 'n vroedvrou en 'n doula....more5minPlay

September 08, 2017Middag op RSG 1Martin Headger gesels met modeontwerper Coenraad de Mol oor modeontwerp-kompetisies, en hoe belangrik dit is vir veral studente....more4minPlay
September 08, 2017Middag op RSG 1Martin Headger gesels met modeontwerper Coenraad de Mol oor modeontwerp-kompetisies, en hoe belangrik dit is vir veral studente....more4minPlay
September 07, 2017Middag op RSG 1Tuisoutomatisering is bie 'n nuwe ding nie. Dit het al in die vroeë 1900's begin, en soos die jare aangestap het, het tegnologie en die ontwikkeling daarvan dinge in en om die huis vergemaklik....more5minPlay
September 07, 2017Middag op RSG 1Tuisoutomatisering is bie 'n nuwe ding nie. Dit het al in die vroeë 1900's begin, en soos die jare aangestap het, het tegnologie en die ontwikkeling daarvan dinge in en om die huis vergemaklik....more4minPlay
September 06, 2017Middag op RSG 1Antoniem onthou beter en veiliger dae, en begin wonder of sy nog so lief is vir Suid-Afrika soos altyd. RSG se Countryklanke help haar besluit....more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.