Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 29, 2017Middag op RSG 1Fossielbandstof het 'n negatiewe impak op die omgewing, maar watter alternatief is daar? Martin Headger het by Chris Burger en Louw van Zyl van die WNNR gaan uitvind of daar ander volhoubare brandstofbronne is, en of dit reeds gebruik word....more4minPlay

August 28, 2017Middag op RSG 1James Robb, 'n onafhanklike klankingenieur en vervaardiger, vertel vir Martin Headger hoe rolprent se klankbane gemaak word....more4minPlay
August 28, 2017Middag op RSG 1James Robb, 'n onafhanklike klankingenieur en vervaardiger, vertel vir Martin Headger hoe rolprent se klankbane gemaak word....more4minPlay
August 25, 2017Middag op RSG 1Carike Nel en Heinrich Greyling is twee ontwerpers wat baie meer van materiaal af weet as Sue Pyler. Sy het by hulle gaan aanklop om 'n paar wenke te kry namens die bruide wat soms met hulle hande in die hare sit....more6minPlay
August 25, 2017Middag op RSG 1Carike Nel en Heinrich Greyling is twee ontwerpers wat baie meer van materiaal af weet as Sue Pyler. Sy het by hulle gaan aanklop om 'n paar wenke te kry namens die bruide wat soms met hulle hande in die hare sit....more5minPlay
August 24, 2017Middag op RSG 1Rolprente, veral wetenskapfiksieflieks, se beeld- en klankgehalte het die afgelope tyd drasties verbeter. James Robb, 'n onafhanklike klankingenieur en vervaardiger, het aan Martin Headger verduidelik hoe hy klank vir rolprente maak....more4minPlay

August 23, 2017Middag op RSG 1Noleen Matthews is soos enige ander vrou wat hou van lang lokke. Dames verkies deesdae ekstra lengte, en danksy haarverlengings kan hierdie droom verwesenlik word. Sue Pyler het Pretoria toe gery en met Noleen gaan gesels om uit te vind hoe al die dames sulke lang blonde hare bekom....more5minPlay
August 23, 2017Middag op RSG 1Aan die einde van Vrouemaand bespiegel Antoniem oor hoe deurmekaar die samelewing steeds is in terme van posbenamings. 'n Vrou wat in 'n ambag gekwalifiseer is, bly 'n ambagsman en moet soms selfs by 'n mangat inklim. Aan die ander kant word 'n manlike verpleër wat bevordering kry 'n suster!...more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.