Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 23, 2017Middag op RSG 1Aan die einde van Vrouemaand bespiegel Antoniem oor hoe deurmekaar die samelewing steeds is in terme van posbenamings. 'n Vrou wat in 'n ambag gekwalifiseer is, bly 'n ambagsman en moet soms selfs by 'n mangat inklim. Aan die ander kant word 'n manlike verpleër wat bevordering kry 'n suster!...more3minPlay
August 22, 2017Middag op RSG 1Jy ry elke dag verby hulle. Dis nou die mense op jou roete werk toe of huis toe, maar ken jy hulle stories? Ettienne Ludick het so bietjie langer werk toe gery om van die mense op sy roete te ontmoet....more7minPlay

August 21, 2017Middag op RSG 1Sowel sosiale media as netwerkgeleenthede is deesdae gonswoorde. Om goeie verhoudings met kliënte te bou is nie slegs tot besighede beperk nie, 'n mens kan hierdie vaardighede in ander dele van 'n mens se lewe ook toepas. Björn Salsone is 'n netwerkafrigter wat met Martin Headger gesels het oor netwerkafrigting, en hoekom dit belangrik is om goeie verhoudings te bou en te behou....more4minPlay

August 18, 2017Middag op RSG 1Dis moeilik genoeg om nie mooi te kan sien of praat nie, en wanneer alles digitaal is en kommunikasie baie belangrik is, word dit nog moeiliker. Spraaksintese-tegnologie maak alles baie makliker. Aby Louw, 'n navorser en ontwikkelaar by die WNNR, het aan Martin Headger verduidelik wat spraaksintese-tegnologie is, en hoe dit werk....more4minPlay

August 17, 2017Middag op RSG 1Jaco Gerrits is die bestuurshoof van CrashDetech, 'n toepassing wat ontwerp is om noodgevalle en botsings te identifiseer en rapporteer. Sue Pyler gesels met hom....more5minPlay

August 16, 2017Middag op RSG 1Kan dit 'n verskil in ons samelewing maak as moeders hulle kinders die waarde van tafels in ons lewens leer - maak nie saak of dit antieke stinkhouttafels is, of eenvoudige skurwe tafels nie?...more3minPlay