Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 06, 2017Middag op RSG 1Het jy geweet dat die vorm van 'n vervoermiddel, soos die van 'n vliegtuig, in ag geneem moet word wanneer die veiligheid daarvan bepaal word. Martin Headger het met Chris Burger en Louw Van Zyl van die WNNR gaan gesels om meer hieroor uit te vind....more4minPlay
September 06, 2017Middag op RSG 1Antoniem onthou beter en veiliger dae, en begin wonder of sy nog so lief is vir Suid-Afrika soos altyd. RSG se Countryklanke help haar besluit....more3minPlay
September 04, 2017Middag op RSG 1Op Ettienne Ludick se roete werk toe vandag, ontmoet hy 'n karwag…...more5minPlay

September 01, 2017Middag op RSG 1Lente is om die draai, en saam met 'n nuwe seisoen kom daar ook nuwe modes en allerhande interessante ontwerpe. Martin Headger het met modeontwerper Coenraad de Mol oor die nuwe tendense gesels....more5minPlay

August 31, 2017Middag op RSG 1Die gesegde lui deesdae dat kinders met 'n selfoon in die hand gebore word. Sue Pyler het by dr. H.P. van der Merwe van die Paarl haan hoor hoe gesond dit vir babas is om skermtyd te ervaar, en of daar enigsins voordele daaraan is....more4minPlay

August 30, 2017Middag op RSG 1Ná 'n loopbaan van 40 jaar as speurder, wonder Antoniem hoekom die ouers van die wreedste kinders, wat mense en diere martel, altyd sê: "Ek ken my kind. Hy sal nie'n vlieg seermaak nie."...more3minPlay