Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 08, 2017Middag op RSG 1Antoniem voel die rugbyreëls oor rooikaarte ruk die dam onder die eend uit. In die regstelsel word jy net gestraf as jy opsetlik opgetree het, of nalatig was. Sommige rooikaarte kom neer op skuldlose aanspreeklikheid. Sê nou 'n Wêreldbeker word so gewen of verloor?...more4minPlay
August 08, 2017Middag op RSG 1Soos die wêreld verander en tegnologie 'n groter rol in ons professionele lewens speel, kan ons ons werk op bykans enige plek doen. Daar is nou sogenaamde samewerkingspasies, wat vir almal toegangklik is, of jy vryskut werk doen, of net van die kantoor af wil wegbreek. Hierdie omgewings is geskep om jou gemaklik en doelgerig te laat werk. Martin Headger het by Samantha van Londen van OPEN gaan uitvind hoe hierdie spasies werk....more4minPlay
August 08, 2017Middag op RSG 1Of jy daarvan hou of nie, jou kind word groot in die digitale era van toepassings. Die goeie nuus is egter dat toepassings ontwerp en ontwikkel word, juis met jou kind se groei ingedagte. Ettienne Lucick kyk na 'n paar kindervriendelike toepassings in Afrikaans, wat daarop gemik is om te help met kinders se vroeë ontwikkeling....more4minPlay

August 07, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler gesels met Juan Van Dyk, 'n motorhandelaar van Centurion, oor hoe die vragmotors van die toekoms mag lyk....more5minPlay

August 04, 2017Middag op RSG 1Ultraklank, of ultrasound, is 'n tegnologie wat voortdurend ontwikkel. Dit is eers in oorloë gebruik, en het later toepassing in die mediese veld gekry. Martin Headger het by Barbara van Dyk van die Departement Mediese Beeldvorming en Stralingswetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg, meer gaan uitvind oor hierdie tegnologie....more4minPlay

August 03, 2017Middag op RSG 1Suid-Afrika is een van die top 40 droogste lande in die wêreld, daarom is die besparing van water baie belangrik. Ettienne Ludick kyk na verskeie maniere om water in jou huis te bespaar, want elke bietjie help....more4minPlay