Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 27, 2017Middag op RSG 1Willem van der Walt is 'n navorser by die WNNR in Pretoria. Hy ontwikkel tans 'n rekenaar vir die mense met visuele gestremdhede. Martin Headger het by hom ingeloer om meer oor die SANote uit te vind....more5minPlay
July 26, 2017Middag op RSG 1'n Opmerking dat diensplig van jou 'n man gemaak het, laat Antoniem wonder hoekom hy dan terug in die beskawing eers weer sy manlikheid moes afleer......more4minPlay
July 26, 2017Middag op RSG 1Het jy al gehoor hoe 'n rekenaar met jou in jou eie taal praat? Hulle noem dit TTS, of teks-tot-spraak-tegnologie, en dit is besig om die wêreld te verander. Ettienne Ludick het meer hieroor gaan uitvind by Lisa Ellis van Inclusive Solutions....more4minPlay

July 25, 2017Middag op RSG 1Water word al hoe skaarser, maar hoe gemaak wanneer daar te min water is en jy 'n behoefte daarvoor het vir higiëne. Louisa Duncan, hoofnavorser by die WNNR, verduidelik aan Martin Headger hoe tegnologie 'n rol speel om water te bespaar....more4minPlay

July 24, 2017Middag op RSG 1Ons het onlangs bydraes gehad oor die impak wat TV-kyk en die kleur van jou slaapkamer het op die kwaliteit slaap wat jy kry. Vandag gee ons vir jou 'n paar wenke, wat ook bekend staan as slaaphigiëne, om 'n goeie nagrus te verseker. Christelle van Tonder gesels hieroor met dr. Maurits Kruger van Skin Renewal in Parkurst, Johannesburg....more3minPlay

July 21, 2017Middag op RSG 1Die toestand van 'n spoorlyn is uiters belangrik vir treine wat goedere en passasiers vervoer. Soms is daar 'n voorwerp in sy pad, en dit kan moeilikheid veroorsaak. Die opmeet-en-inspeksietoestel, wat bekend staan as SID, is deur die WNNR ontwerp om hierdie soort voorvalle te voorkom. Peter Bosscha, die WNNR se navorsingsgroepleier vir megatronika en mikrovervaardiging, het aan Martin Headger verduidelik hoe die voertuig werk....more3minPlay