Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 20, 2017Middag op RSG 1Babapoeier is nie net vir babas nie! Daar is so baie gebruike daarvoor in en om die huis, soos Ettienne Ludick uitgevind het....more3minPlay

July 19, 2017Middag op RSG 1Ons het verlede week gefokus op wat jou gehoor kan beskadig, en wat te hard is volgens die klanktermometer. Ettienne Ludick gesels met dr. Yolandi van der Westhuizen oor wat jou te doen staan as jy vermoed dat jou gehoor beskadig is....more5minPlay
July 19, 2017Middag op RSG 1Antoniem gesels oor sy ietwat ongewone gunsteling aktiwiteit by kunstefeeste. Hy het ook toevallig 'n insiggewende gesprek gehoor tussen die kitaarspelers van twee gewilde sangeresse....more4minPlay
July 19, 2017Middag op RSG 1Ons het verlede week gefokus op wat jou gehoor kan beskadig, en wat te hard is volgens die klanktermometer. Ettienne Ludick gesels met dr. Yolandi van der Westhuizen oor wat jou te doen staan as jy vermoed dat jou gehoor beskadig is....more5minPlay
July 18, 2017Middag op RSG 1Dit is normaalweg die alledaagse huishoudelike toestelle soos 'n ketel, mikrogolfoond, stoof, oond en broodrooster wat die grootste verbruikers van elektrisiteit is. Hier is 'n paar wenke om elektrisiteit te bespaar, veral in die winter wanneer verbruik oor die algemeen hoër is in Suid-Afrika....more6minPlay

July 17, 2017Middag op RSG 1Die Goethe-Instituut in Johannesburg fokus nie net daarop om mense aan Duits bloot te stel nie, maar ook om die Duitse-kultuur met ander te deel. Met hulle nuwe biblioteek bied hulle veel meer as net boeke aan, en Nicole Meyer het aan Martin Headger verduidelik wat daar alles in die biblioteek is....more4minPlay

July 14, 2017Middag op RSG 1Sit jy dalk en gaap by die werk, al het jy genoeg geslaap, en wonder hoekom jy so moeg is? Daar is moontlik iets in jou slaapkamer waarvan jy nie bewus is nie wat jou nagrus belemmer. Christelle van Tonder gesels met dr. Maurits Kruger van Skin Renewal in Parkurst, Johannesburg....more4minPlay