Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 14, 2017Middag op RSG 1Sit jy dalk en gaap by die werk, al het jy genoeg geslaap, en wonder hoekom jy so moeg is? Daar is moontlik iets in jou slaapkamer waarvan jy nie bewus is nie wat jou nagrus belemmer. Christelle van Tonder gesels met dr. Maurits Kruger van Skin Renewal in Parkurst, Johannesburg....more4minPlay
July 13, 2017Middag op RSG 1Die Dassie is 'n robot wat ontwikkel is om sy dae in die wingerde deur te bring en metings te neem. Hein Swart, die hoof navorsingsingenieur van die meganika en mikrovervaardigingsafdeling by die WNNR, vertel vir Martin Headger van die masjien en sy funksies....more4minPlay

July 12, 2017Middag op RSG 1Permanente grimering, langer wimpers en perfekte wenkbroue. Dís wat baie vroue wil hê. Sue Pyler kyk na van die jongste grimeertendense....more4minPlay

July 11, 2017Middag op RSG 1Die wêreldbevolking is al ver verby die sewemiljard merk, maar die skrikwekkend feit is dat daar elke sekonde 4.2 babas gebore word. Sue Pyler en Ettienne Ludick kyk na nog skokkende feite....more4minPlay

July 07, 2017Middag op RSG 1Ons streef daarna om 8 ure kwaliteit slaap per aand te geniet waar jy die volgende oggend vars en uitgerus opstaan. Vir baie van ons is dit maar net 'n droom waarvan ander mense praat. Maar is daar dalk iets wat jy elke aand doen voor jy gaan slaap wat jou min slaap veroorsaak? Dr. Maurits Kruger van Skin Renewal in Parkhurst verduidelik vir Christelle van Tonder of TV kyk voor jy gaan slaap 'n impak het op die kwaliteit van jou slaap....more5minPlay

July 06, 2017Middag op RSG 1As ons aan die woord 'kielie' dink, dan dink ons altyd aan lekker lag, maar het jy al gehoor van 'n kielieterapie? Martin Headger het met Angelique Killian die bestuurder van Ticklespot in Johannesburg gesels om meer oor die soort behandeling uit te vind....more4minPlay