Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 06, 2017Middag op RSG 1As ons aan die woord 'kielie' dink, dan dink ons altyd aan lekker lag, maar het jy al gehoor van 'n kielieterapie? Martin Headger het met Angelique Killian die bestuurder van Ticklespot in Johannesburg gesels om meer oor die soort behandeling uit te vind....more4minPlay
July 05, 2017Middag op RSG 1In die hofsaak oor godsdiens in skole is daarop aanspraak gemaak dat 86% van Suid-Afrika se bevolking Christene is, en 95% hulle met die Christelike geloof assosieer. Antoniem spekuleer oor wat dit beteken....more4minPlay

July 04, 2017Middag op RSG 1Gedurende die wintermaande wys jy minder vel as tydens somermaande. Beteken dit dat jy anders na jou vel moet omsien gedurende die kouer maande? Sue Pyler het vir 'n somatoloog, Jean-Marie Best, hieroor uitgevra....more3minPlay

June 30, 2017Middag op RSG 1Deesdae is identiteitsdiefstal 'n gróót probleem in ons samelewing, maar dit kan wel voorkom word deur van 'n nuwe soort tegnologie gebruik te maak. Martin Headger het met die span by die aiThenticate Technology Labs, onder leiding van Andre Immelman, gaan kuier om meer uit te vind oor hoe ons mekaar herken en hoe vandag se tegnologie dit ook kan doen....more4minPlay

June 29, 2017Middag op RSG 1Tydens die winter gebruik 'n mens tradisioneel meer elektrisiteit, maar daar is maniere om geld en elektrisiteit te bespaar sonder om te bibber. Ettienne Ludick kyk na 'n paar energiebesparingswenke....more3minPlay

June 28, 2017Middag op RSG 1Antoniem skryf oor die nuwe hoop wat die Bokke se reeksoorwinning gebring het. Dink net hoe dit ons sal saamsnoer as hulle nooit weer verloor tot na die volgende Wêreldbeker nie? Almal sal beste pelle wees soos in 'n bieradvertensie....more4minPlay