Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 21, 2017Middag op RSG 1Sue gesels met Jaco Deist, 'n prostetikus van Pretoria, en hy vertel vir ons meer oor prostese en hoe die tegnologie die afgelope dekades verander het. Jaco is reeds 26 jaar lank in díe bedryf....more5minPlay
June 20, 2017Middag op RSG 1Die lugvaartbedryf het oor die jare baie verander en dit ontwikkel nogsteeds. Martin Headger het met Chris Burger en Louw Van Zyl van die WNNR gepraat om meer uit te vind oor díe veranderings....more4minPlay

June 19, 2017Middag op RSG 1Die lewe is kort, so glimlag terwyl jy nog tande het. En as jy nie meer tande het nie, moenie bekommerd wees nie, ons ken mense wat vir jou tande kan ontwerp. Bobby en Hanelize Boshoff is medestigters van OUTCAD Dental, 'n digitale tandheelkundige-ontwerpsentrum. Christelle van Tonder het by hulle gaan kers opsteek om meer uit te vind oor wat presies hulle doen, en hoe tegnologie hulle bedryf verander het....more5minPlay

June 15, 2017Middag op RSG 1Ons gebruik dit elke dag, maar gebruik ons dit reg? Dís jou yskas! En glo dit of nie, maar daar is 'n regte en 'n verkeerde manier om 'n yskas te gebruik....more3minPlay

June 14, 2017Middag op RSG 1Dit het díe briefskrywer meer as 80 jaar geneem om finaal te besef dat mense ander behandel soos wat hulle behandel is, eerder as om die Bybelse riglyn te volg en teenoor ander op te tree soos wat jy graag wil hê hulle moet teenoor jou optree....more4minPlay
June 14, 2017Middag op RSG 1Ons leef in 'n wêreld waar jy aanlyn raad kan kry vir enigiets van 'n kraan wat lek tot hoe om jou hare te kleur. Nou wonder jy dalk, kan jy jou geestelike welstand ook aan die internet toevertrou? Sue Pyler kyk na aanlynterapie....more4minPlay