Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 13, 2017Middag op RSG 1Meeste mense is vetroud met animasiekuns soos byvoorbeeld Mickey Muis. Maar die dae van eenvoudige swart- en wit prente is lankal verby en deesdae is animasie meer ingewikkeld. Martin Headger het by die animeerders, Jotam Schoeman en Michael Stopforth, meer gaan uitvind oor wat presies animasie is en hoe die proses werk om 'n animasieprent te vervaardig....more4minPlay

June 12, 2017Middag op RSG 1Animasiekuns ken ons baie goed, reeds van die dae af van Micky Muis in swart en wit, maar deesdae is animasie meer ingewikkeld. Martin Headger het by die Animeerders, Jotam Schoeman en Michael Stopforth, gaan uitvind wat presies animasie is en wat die proses is om 'n animasie te vervaardig....more4minPlay

June 09, 2017Middag op RSG 1Dit gebeur gereeld. Jy skop en draai en rol rond, maar slaap wil jou lyf net eenvoudig nie! Wat is die probleem!? Volgens 'n studie wat deur Travelodge gedoen is, kan dit dalk die kleur van jou slaapkamer wees. Daarom het hulle gekyk na die beste en slegste kleure vir jou slaapkamer. Ettienne Ludick praat hieroor....more3minPlay

June 08, 2017Middag op RSG 1Daar is die afgelope tyd omstredenheid oor die veiligheid van e-sigarette. Wie sou nou ooit kon dink dat jy 'n sigaret in jou hand sal hou wat nooit kan uitbrand nie? Sue Pyler kyk na e-sigarette en gesels met Eben Van der Merwe wat dít al vir 'n jaar en 'n half gebruik....more4minPlay

June 07, 2017Middag op RSG 1Lugskoue sorg gewoonlik vir groot opwinding met al die skouspelagtige toertjies wat die vlieëniers uitvoer. Martin Headger praat met Chris Briers, die Air Boss by die Wonderboomlughawe in Pretoria, oor hierdie naweek se Adrenalienlugskou....more4minPlay
June 07, 2017Middag op RSG 1'n Anonieme pa voel elke vader het 'n ingebore behoefte om sy gekweste ego te verdedig. Hy dink kinders sal 'n beter lewe sonder verwyte kan geniet as hulle hom liewer in die oë kyk en reguit sê: "Pa, jy het my teleurgestel..."...more3minPlay