Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 28, 2017Middag op RSG 1In baie woonbuurte is dit 'n algemene gesig om mense met hul vullistrollies te sien rondkarwei. Vir diegene soos Stanton Adams beteken díe “vullis” 'n inkomste. Santon verduidelik aan Martin Headger wat alles in sy trollies voorkom en wat hy daarmee doen....more4minPlay
June 28, 2017Middag op RSG 1Antoniem skryf oor die nuwe hoop wat die Bokke se reeksoorwinning gebring het. Dink net hoe dit ons sal saamsnoer as hulle nooit weer verloor tot na die volgende Wêreldbeker nie? Almal sal beste pelle wees soos in 'n bieradvertensie....more4minPlay
June 27, 2017Middag op RSG 1Die kinders van vandag ervaar die lewe baie anders. Toe ons kinders was het ons dinge op ander maniere hanteer. Ettienne Ludick draf deur 'n paar van hierdie maniere....more3minPlay

June 23, 2017Middag op RSG 1Om huishoudelike-selfdoentake om die huis te verrig , veral goed wat reggemaak moet word, is beslis nie vir almal beskore nie. Maar wat van 'n selfdoen-slimfoontoepassing? Die gebruik van "DIY-apps" is só gewild in die wêreld dat jy selfs 'n selfdoentoepassing vir feitlik enige iets onder die son kan opspoor. Ettienne Ludick kyk na vyf van die gewildste toepassings....more4minPlay

June 22, 2017Middag op RSG 1Tegnologie speel 'n belangrike rol om ons almal veilig te hou, of dit nou deur 'n alarmstelsels is, of net deur die veiligheidsaspekte van 'n motor. Martin Headger loer in by die WNNR en gesels met Elizna Miles en Chris Burger oor die impak wat tegnologie op passasiersvliegtuie se veiligheid het....more4minPlay

June 21, 2017Middag op RSG 1Sue gesels met Jaco Deist, 'n prostetikus van Pretoria, en hy vertel vir ons meer oor prostese en hoe die tegnologie die afgelope dekades verander het. Jaco is reeds 26 jaar lank in díe bedryf....more5minPlay
June 21, 2017Middag op RSG 1Het jy uitgesien na Vadersdag of daarteen opgesien? Maak dit 'n verskil of jou pa 'n gesinsvader was, of bloot 'n spermskenker?...more4minPlay