Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 25, 2017Middag op RSG 1Die wêreld vier vandag die 54ste Afrikadag. Ettienne Ludick en Sue Pyler kyk na oorsprong van die dag....more4minPlay

May 24, 2017Middag op RSG 1Daar is meer as 6,8 miljoen mense in Suid Afrika wat Afrikaans as eerste taal praat. Is hulle kamerasku, of hoe is dit moontlik dat Afrikaanse TV-kanale nie genoeg deelnemers bymekaar kan kry om in Afrikaans te boer of te braai nie?...more4minPlay
May 24, 2017Middag op RSG 1Wanneer jy 'n rolprent by 'n bioskoop gaan kyk, is jy waarskynlik so opgewonde oor die prent dat jy nog nooit gedink het aan hoe die wonderlike rolprent nou eintlik vervaardig is nie. Martin Headger het met Annelie Bower, 'n rolprentvervaardiger, gaan gesels om meer uit te vind oor die proses om 'n film aanmekaar te sit....more4minPlay
May 24, 2017Middag op RSG 1Daar is meer as 6,8 miljoen mense in Suid Afrika wat Afrikaans as eerste taal praat. Is hulle kamerasku, of hoe is dit moontlik dat Afrikaanse TV-kanale nie genoeg deelnemers bymekaar kan kry om in Afrikaans te boer of te braai nie?...more4minPlay
May 19, 2017Middag op RSG 1As daar een naam is wat almal op Ceres ken, is dit die van Andries Douglas. Hy is meer as net 'n inspirasie vir die gemeenskap. Sue Pyler wou by hom weet wat hy alles doen....more5minPlay

May 18, 2017Middag op RSG 1Tegnologie in uitsaai en kommunikasie het sedert die 1920's drasties verbeter. Die gebruik van draagbare luistertoestelle is ook aan die toeneem wêreldwyd. Ettienne Ludick kyk hoe uitsaaitegnologie gevorder het....more4minPlay

May 17, 2017Middag op RSG 1Demetrius Kondos verduidelik aan Martin Headger wat 'n vliegles alles behels....more4minPlay