Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 05, 2017Middag op RSG 1As die avontuurlus jou beetpak om 'n gewaagde roete met jou viertrekvoertuig aan te durf, is ons vandag hier om jou te help. Christelle van Tonder het saam met Jannie Rykaart van 4x4 Protea Adventures in die Renoster en Leeu Natuurreservaat, wes van Johannesburg, gaan 4x4 ry. Jannie vertel hoe jy hiervoor moet voorberei....more4minPlay
May 03, 2017Middag op RSG 1E-leer is nie 'n nuwe konsep in skole nie. Kinders word basies opgevoed met behulp van elektroniese bystand. Dit help veral leerders met ADHD. Sue Pyler gesels met Mariete Foster, 'n onderwyseres by die Touwsranten VGK Primêre Skool in Hoekwil, Wilderness, oor die voordele van e-leer....more5minPlay
May 03, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder wat luisteraars sou kies as hulle ten opsigte van Werkersdag 'n keuse gehad het tussen 'n vakansiedag en ekstra kontant as hulle wel werk....more4minPlay
May 03, 2017Middag op RSG 1E-leer is nie 'n nuwe konsep in skole nie. Kinders word basies opgevoed met behulp van elektroniese bystand. Dit help veral leerders met ADHD. Sue Pyler gesels met Mariete Foster, 'n onderwyseres by die Touwsranten VGK Primêre Skool in Hoekwil, Wilderness, oor die voordele van e-leer....more5minPlay
May 01, 2017Middag op RSG 1Verskillende beroepe gaan gepaard met verskillende vlakke van spanning. Sue Pyler en Ettienne Ludick hoor by 'n paar mense waarom hulle 'n vakansiedag nodig het....more4minPlay
April 30, 2017Middag op RSG 1Verskillende beroepe gaan gepaard met verskillende vlakke van spanning. Sue Pyler en Ettienne Ludick hoor by 'n paar mense waarom hulle 'n vakansiedag nodig het....more4minPlay
April 28, 2017Middag op RSG 1Skynwerklikheid is die nuwe tegnologie-gonswoord. Jy kan daarmee op enige plek in die wêreld wees, sonder om jou stoel te verlaat. Sit die kopstuk op en stap deur 'n gebou, sit by die vergarderingstafel, of lê op die strand. Martin Headger praat met Gareth Steele van AltReality in Johannesburg om meer oor skynwerklikheid uit te vind....more4minPlay

April 27, 2017Middag op RSG 1Vryheid beteken vir elke mens iets anders. Wat beteken dit vir jou?...more4minPlay
April 26, 2017Middag op RSG 1Vryheid beteken vir elke mens iets anders. Wat beteken dit vir jou?...more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.