Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 17, 2017Middag op RSG 1Huldig jy nog dieselfde standpunte as 'n paar dekades gelede, of laat dit jou vandag 'n bietjie bloos? 'n Anonieme predikant draai die horlosie meer as 20 jaar terug en onthou 'n ware insident uit sy gemeente....more4minPlay

May 16, 2017Middag op RSG 1Jy gebruik dít elke dag al besef jy dit dalk nie. GPS-tegnologie het ons lewens drasties verander, en deesdae word dit selfs op die sportveld gebruik om presiese data oor die spelers in te samel....more4minPlay

May 11, 2017Middag op RSG 1Is dit 'n droom van jou om self aan die stuur van 'n vliegtuig te wees? Wel, dis makliker as wat jy dink. Martin Headger het met Demetrius Kondos van Cirus Training gesels om meer uit te vind oor hoe jy 'n vlieglisensie kan kry....more4minPlay

May 10, 2017Middag op RSG 1Daar is sekere veilighiedsmaatreëls wat enige iemand wat met 'n vuurwapen werk, behoort te ken en toepas. Eerstens moet die vuurwapen weg van mense gerig word en slegs in veilige rigtings gemik word. Jy moet nooit jou vinger op die sneller hou nie. Onthou om altyd eers die wapen te inspekteer en seker te maak dat dit veilig is om te gebruik, en eers dan kan jy die vuurwapen gebruik. Christelle van Tonder het by Leo Prinsloo van The Edge Shooting Academy in Centurion gaan leer hoe om 'n pistool te laai....more5minPlay
May 10, 2017Middag op RSG 1'n Karooboer probeer die unieke spesie waartoe hy behoort, aan luisteraars omskryf....more3minPlay
May 10, 2017Middag op RSG 1Daar is sekere veilighiedsmaatreëls wat enige iemand wat met 'n vuurwapen werk, behoort te ken en toepas. Eerstens moet die vuurwapen weg van mense gerig word en slegs in veilige rigtings gemik word. Jy moet nooit jou vinger op die sneller hou nie. Onthou om altyd eers die wapen te inspekteer en seker te maak dat dit veilig is om te gebruik, en eers dan kan jy die vuurwapen gebruik. Christelle van Tonder het by Leo Prinsloo van The Edge Shooting Academy in Centurion gaan leer hoe om 'n pistool te laai....more5minPlay
May 05, 2017Middag op RSG 1As die avontuurlus jou beetpak om 'n gewaagde roete met jou viertrekvoertuig aan te durf, is ons vandag hier om jou te help. Christelle van Tonder het saam met Jannie Rykaart van 4x4 Protea Adventures in die Renoster en Leeu Natuurreservaat, wes van Johannesburg, gaan 4x4 ry. Jannie vertel hoe jy hiervoor moet voorberei....more4minPlay