Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 26, 2017Middag op RSG 1“Wie nie waag nie, wen nie…” Net so het aktrise Nina Marais en haar vennoot Stacia van Tonder gewaag, deur The Finary Fair-kunstefees, binne twee maande te reël, en dit sonder enige ervaring in die veld. Nina vertel vir Christelle van Tonder hoe mense so 'n groot geleentheid 'n werklikheid maak....more4minPlay
April 26, 2017Middag op RSG 1Vandag se brief kom van 'n dame wat haarself 'n "Antonieme Tuisbly Christen" noem. Sy bid dat Angus Buchan se onlangse saamtrek in Bloemfontein blywende resultate sal lewer, maar twyfel sterk. Derduisende mans het sy Mighty Men byeenkomste bygewoon, maar ten spyte daarvan is die kerke leër as ooit…...more4minPlay
April 26, 2017Middag op RSG 1“Wie nie waag nie, wen nie…” Net so het aktrise Nina Marais en haar vennoot Stacia van Tonder gewaag, deur The Finary Fair-kunstefees, binne twee maande te reël, en dit sonder enige ervaring in die veld. Nina vertel vir Christelle van Tonder hoe mense so 'n groot geleentheid 'n werklikheid maak....more4minPlay
April 21, 2017Middag op RSG 1Verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, word e-afval, of te wel elektronieseafval genoem. Dit sluit rekenaars, selfone, elektroniese toerusting en batterye in. Sue Pyler kyk hoe hierdie toerusting herwin kan word....more4minPlay
April 20, 2017Middag op RSG 1Lugvaart het die wêreld toeganklik gemaak. 'n Mens kan deesdae in minder as 24 uur by enige plek op aarde uitkom. Nuwe tegnologie maak dit ook moontlik om oorstapvlugte uit te skakel, en direk na jou bestemming te vlieg. Christelle van Tonder kyk na die langste vlugte in die wêreld…...more4minPlay
April 19, 2017Middag op RSG 1Na aanleiding van sy pa se gedrag, wonder 'n anonieme tiener of daar in elke man 'n stukkie grotman skuil... selfs in die metroman wat niks vermoed nie?...more4minPlay
April 18, 2017Middag op RSG 1Jy het seker al waargeneem dat sommige mense op sosialemediaplatvorms meer invloed het as ander. Hoekom is dit so? Hoe kry hulle dit reg? Hierdie invloedrykemense staan bekend as 'Social Media Influencers'. Martin Headger het by so 'n persoon gaan hoor wat hulle doen....more5minPlay
April 16, 2017Middag op RSG 1Na Paasnaweek is daar ten minste nog een vakansiedag wat toegestaan word aan die familie. Familiedag is vir baie net so belangrik soos die paar dae voor dit. Sue het met 'n groot familieman, Christo Davids, gepraat oor die ekstra vakansiedag....more3minPlay
April 13, 2017Middag op RSG 1Dink jou in… jy kan onder die sterre langs 'n groot vuur sit en musiek maak saam met jou vriende., selfs al kan jy nie 'n instrument speel, geen ritme het nie… Jy kan met 'n djembe musiek maak! Christelle van Tonder gesels met Adrien McLeich en Shain Simpson van Dreams of Fire oor tromsirkels....more4minPlay
April 11, 2017Middag op RSG 1Wanneer jy by 'n teater instap besef 'n mens nie sommer die hoeveelheid moeite wat in die versiering en beligting van 'n verhoog ingaan nie… Martin Headger het meer gaan uitvind oor die tegnieseprosesse en beplanning wat daarmee gepaard gaan…Hy het by die 'Joburg Theatre' gaan inloer en met Adriaan Schoeman gesels ......more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.