Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 22, 2017Middag op RSG 1Kan jy glo een los knopie op 'n advokaat se onderbaadjie kan 'n regter doof maak?...more4minPlay
March 20, 2017Middag op RSG 1Wat is menseregte? Ettienne Ludick en Sue Pyler vra die regte vrae by die regte mense. Hulle gesels met Anton van Dalsen van die Helen Suzman-stiging en advokaat Lucretia Seafield oor jou regte en wat jy moet doen indien jy voel dat jou regte geskend word....more6minPlay
March 16, 2017Middag op RSG 1Abigail Potgieter is by geboorte gediagnoseer met spina bifida,'n spinale defek wat veroorsaak word deur 'n ruggraat wat nie korrek gesluit het nie. Die gevolg is dat Abigail nie sonder krukke kan loop nie, maar dit het haar nie gekeer om onlangs haar bestuurslisensie te kry nie. Haar motor is spesiaal vir haar aangepas, sodat sy slegs haar hande hoef te gebruik om te bestuur. Abigail verduidelik vir Christelle van Tonder hoe die motor vir haar behoeftes aangepas is....more4minPlay
March 15, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder hoekom doodnormale goed die koerante haal, soos dat Steve se Janine ná ses maande van swangerskap gewig opgetel het; dat Karlien tydens háár swangerskap sooibrand gekry het; en dat Oom Angus ook bid…...more3minPlay
March 15, 2017Middag op RSG 1Om 'n blogger te wees, is een van die grootste tendense van ons tyd, maar hoekom doen mense dit? Martin Headger het met Nocturnal Wenchy gepraat om uit te vind hoekom sy dit ná 20 jaar steeds doen....more4minPlay
March 13, 2017Middag op RSG 1Het jy al ooit gewonder hoe bier gemaak word? Martin Headger het by Wayne Johnson van New Brixton Brouery in Johannesburg gaan uitvind....more5minPlay
March 10, 2017Middag op RSG 1Gekke en dwase skryf op mure en glase… maar vir sommige kunstenaars is dit waar hulle kuns maak. 'n Mens sien oral graffiti langs die snelweë, op geboue en onder brûe. Van dit is net merke, en ander is pragtige kunswerke. Christelle van Tonder het met die graffitikunstenaar Justin Catto oor hierdie kunsvorm gesels....more3minPlay
March 09, 2017Middag op RSG 1Die Delmonico-broers het hulle gewilde fynproewersrestaurant, Delminoco's, in 1827 in New York geopen. Dit was die eerste restaurant in die VSA waar klante van 'n à la carte-spyskaart af kon bestel. Sue Pyler gesels met kosghoeroe Herman Lensing oor hoe fyn daar geproe behoort te word wanneer jy by so restaurant gaan eet....more5minPlay
March 08, 2017Middag op RSG 1Antoniem bespiegel oor al die verskillende dinge wat 'n mens maak wie jy is. Maak dit saak in watter volgorde jy die lysie saamstel?...more3minPlay
March 06, 2017Middag op RSG 1Op 6 Maart 1970 word die Beatles se lied LET IT BE vrygestel op die album met dieselfde naam. Die album sou die laaste van oorspronklike musiek wees wat die wêreld van die Beatles af kry. Christelle van Tonder vertel meer....more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.