Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 02, 2017Middag op RSG 1Naas hoogte, breedte en lengte is tyd die vierde dimensie. Kan tyd werklik gedefinieer word?...more5minPlay
March 02, 2017Middag op RSG 1Airsoft is 'n sportsoort wat baie soos verfbal is, maar dit gebruik ander toerusting en reëls. Martin Headger gesels met Benjamin Ndaba, bestuurder van Smoking Aces Airsoft in Johannesburg, oor hierdie interessante sport en hoe dit van verfbal verskil....more4minPlay
March 01, 2017Middag op RSG 1Daar is baie mense wat sê dat hulle 'n sesde sintuig het, terwyl die res van ons maar tevrede moet wees met vyf. Wat as ek vir jou sê dat jy eintlik vyf smaaksintiue het en nie net die vier wat jy gedink het jy het nie. Christelle van Tonder vertel meer van Umami....more3minPlay
March 01, 2017Middag op RSG 1Antoniem verstaan nie hoekom almal kla ná die begrotingsrede nie. As jy nou ophou rook, spaar jy mos meer as ooit tevore! Moet ons nie almal liewer bid om meer belasting te kan betaal nie?...more3minPlay
February 27, 2017Middag op RSG 1Het jy geweet dat diamante vervaardig kan word? Martin Headger gesels met Ross Reed van Inception Diamonds om uit te vind hoe hulle dit doen....more4minPlay
February 24, 2017Middag op RSG 1Verbeel jou alles wat jy gebruik, is ekovriendelik… Jy hoef dit nie meer te doenm nie! Dinge het al so ver gevorder dat 'n notaboek, pen en selfs geheuestokkie nou ekovriendelik is!...more2minPlay
February 23, 2017Middag op RSG 1Om Wi-Fi internettoegang by die huis te hê, is n plesier… tot dit probleme gee. Wat kan jy doen om daardie probleme op te los, en wat moet jy in gedagte hou as jy dit oorweeg om Wi-Fi te installeer? Ettienne Ludick het by die kenner Chris Sutherland gaan uitvind....more4minPlay
February 22, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder hoe die hordes Facebook-predikers Jesus dan so misverstaan het toe Hy gesê het hulle moenie soos die geveinsdes bid om gesien te word nie, maar eerder in hulle binnekamer ingaan, die deur sluit en daar in privaatheid bid....more3minPlay
February 21, 2017Middag op RSG 1Aarde-uur is om die draai, maar wat doen jy op die ander 364 dae wat goed is vir die omgewing? Weet jy hoe om ekovriendelik te wees en waarna moet jy oplet? Die bestuurshoof die Wêreld Natuurlewefonds, dr. Morne du Plessis, veduidelik wat die verskil is tussen ekovriendelik en nie-ekovriendelik....more5minPlay
February 20, 2017Middag op RSG 1Daar is soms misverstande wanneer daar oor skoonheidsklinieke gepraat word. Sue Pyler het gaan kers opsteek by dr. Matheo Kock de Villiers by Lightsculpt in Rosebank, Johannesburg. Hy verduidelik wat botox, fillers en 'n chemiese-afskilferingsbehandeling is....more6minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.