Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 01, 2017Middag op RSG 1Meeste van ons het al 'n groot verskeidenheid diëte en verslankeringskure probeer om gewig af te skud. Maar wat as jy 'n eetplan kry wat volgens jou DNS uitgewerk word? Christelle van Tonder gesels met Dalene Rottier Wilson van Consultant Dieetkundiges in Johannesburg oor DNS-eetplanne....more5minPlay
January 30, 2017Middag op RSG 1Hoe belangrik is 'n medalje vir sommige atlete? Hoe ver het van hulle al gegaan om te wen... deur te kul natuurlik? Ettienne Ludick kyk na 'n paar skokkende voorvalle van kullery in sport....more6minPlay
January 27, 2017Middag op RSG 1Boogskiet lyk dalk maklik, maar dit alles behalwe… Martin Headger het by prof. Konrad van Warmelo by die Markspark Boogskietklub in Emmarentia, Johannesburg, meer oor die sport gaan uitvind....more4minPlay
January 26, 2017Middag op RSG 1Marilyn Monroe sing DIAMONDS ARE A GIRL'S BEST FRIEND, maar hoeveel waarheid steek daarin? Sue Pyler gesels met Kobus Swanepoel, 'n toergids by die Culinandiamantmyn, oor 'n geskiedkundige gebeurtenis wat op 26 Januarie 1905 plaasgevind het…...more5minPlay
January 25, 2017Middag op RSG 1'n Luisteraar wat in die VSA werk, probeer uitpluis hoekom sommige Afrikaanse mense sulke vurige Trump-ondersteuners is....more4minPlay
January 25, 2017Middag op RSG 1Die Olimpiese Spele is 'n glansryke sportbyeenkoms, maar selfs hierdie byeenkoms het al 'n paar vreemde stories opgelewer. Ettienne Ludick vertel meer…...more4minPlay
January 24, 2017Middag op RSG 1Op 24 Januarie 1984 het die wêreld 'n rekenaar hoor praat... Dit was die eerste Apple Macintos. Ettienne Ludick kyk terug na die gebeure wat tot Mac se geboorte gely het, en hoe Steve Jobs op die Macintosh-projek beland het....more4minPlay
January 23, 2017Middag op RSG 1Duik is een van die mees populêre sportsoorte onder toeksouers by die Olimpiese Spele, met mooi lywe wat pragtige gimnastiek- en dansbewegings in die lug uitoefen en dan met grasie in di water duik. Een van Suid-Afrika se topduikers, Stefan Steenkamp, wat sy oog op die 2020 Olimpiese Spele het, het met Christelle van Tonder gesels oor die sport en wat dit alles behels....more5minPlay
January 20, 2017Middag op RSG 1'n Anonieme skrywer het gesê: "With great power, comes a great electricity bill!" Ons almal weet dat elektrisiteit die vermoë het om jou te skok , daarom het Ettienne Ludick ondersoek ingestel en op 'n paar interessante en skokkende feite oor elektrisiteit afgekom…...more3minPlay
January 19, 2017Middag op RSG 1Martin Headger het by Leanne Cloete, 'n draakbootwedrenafrigter van Johannesburg, meer gaan uitvind van hierdie indrukwekkende sportsoort....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.