Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 02, 2017Middag op RSG 1Hoe lyk die motors van die toekoms? Sue Pyker het by Juan van Dyk, 'n motorhandelaar in Centurion, gaan inloer en haar idee van 'n motor geskets. Hoe klink 'n motor sonder kantspieëls, vensters en selfs 'n bestuurder?...more5minPlay
August 02, 2017Middag op RSG 1Antoniem wonder hoe manipuleer 'n mens 'n stemopname sodat die stem goed sê wat na bewering nooit gesê is nie. Dis maklik om dele weg te laat sodat jy buite konteks aangehaal word, maar in watter konteks kan die vernedering van iemand in 'n rolstoel regverdig word? Na bewering natuurlik!...more4minPlay
August 02, 2017Middag op RSG 1Hoe lyk die motors van die toekoms? Sue Pyker het by Juan van Dyk, 'n motorhandelaar in Centurion, gaan inloer en haar idee van 'n motor geskets. Hoe klink 'n motor sonder kantspieëls, vensters en selfs 'n bestuurder?...more5minPlay
August 01, 2017Middag op RSG 1Tegnologie speel deesdae 'n groot in die gesondheid- en fiksheidsbedrywe. 'n Klein masjien en 'n paar minute kan vir jou weer op die regte pad kry, veral in samewerking met 'n oefenprogram. Martin Headger het met Jean-Marie Best gepraat om meer oor hierdie masjien uit te vind....more4minPlay

July 31, 2017Middag op RSG 1Die meeste mense het 'n soettand, en om verby die lekkergoedafedeling in 'n winkel te stap, verg baie selfbeheersing. Ettienne Ludick vind uit hoe jy jou suikerverslawing kan breek?...more5minPlay

July 28, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler praat met dr. Len Nel, 'n dermatoloog van Durban, oor hoe velkanker gediagnoseer word. Sy wou weet hoe gevaarlik die winterson is…...more5minPlay

July 27, 2017Middag op RSG 1Willem van der Walt is 'n navorser by die WNNR in Pretoria. Hy ontwikkel tans 'n rekenaar vir die mense met visuele gestremdhede. Martin Headger het by hom ingeloer om meer oor die SANote uit te vind....more5minPlay