Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 16, 2017Middag op RSG 1Kan dit 'n verskil in ons samelewing maak as moeders hulle kinders die waarde van tafels in ons lewens leer - maak nie saak of dit antieke stinkhouttafels is, of eenvoudige skurwe tafels nie?...more3minPlay
August 15, 2017Middag op RSG 1Party dinge in die lewe word net beter met tyd. Aan die begin is mens nie heeltemal seker of jy daarvan hou of nie, en dan groei dit op jou. Dit was die geval met die ikoniese film THE WIZARD OF OZ. Christelle van Tonder vertel meer....more4minPlay

August 14, 2017Middag op RSG 1In 2007 het sy deelgeneem aan die Wêreldkampioenskap in Nederland, waar sy die eerste plek behaal het. Daarna was daar vele ander internasionale kompetisies en projekte waaraan sy deelgeneem het. Dit is haar liefde vir dans, wat Christelle Dreyer die wêreld vol laat reis. Sue gesels met haar oor rolstoelbaldans....more5minPlay

August 11, 2017Middag op RSG 1Ultraklank-tegnologie word vir verskeie doeleindes gebruik. Die beeldtegnologie het baie voordele. Martin Headger het by Barbara van Dyk van die Departement Mediese Beeldvorming en Stralingswetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg meer hieroor gaan uitvind....more4minPlay

August 10, 2017Middag op RSG 1Frankryk het die Eiffeltoring, Indië die Taj Mahal en Rusland St. Basil's Katedraal - elkeen met sy eie ryk geskiedenis wat toeriste van dwarsoor die wêreld trek. Een van die wêreld se bekenste landmerke is die Statue of Liberty in New York. Christelle van Tonder vertel ons meer van hierdie beeld en wat dit vir Amerikaners beteken....more4minPlay

August 09, 2017Middag op RSG 1Antoniem voel die rugbyreëls oor rooikaarte ruk die dam onder die eend uit. In die regstelsel word jy net gestraf as jy opsetlik opgetree het, of nalatig was. Sommige rooikaarte kom neer op skuldlose aanspreeklikheid. Sê nou 'n Wêreldbeker word so gewen of verloor?...more4minPlay