Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 11, 2017Middag op RSG 1Antoniem bespiegel oor die betekenis van name. As jy uit die woordeboek 'n naam moes kies wat by jou pas, wat sou dit wees?...more3minPlay
October 10, 2017Middag op RSG 1Stel jou voor die ligte in jou sitkamer gaan vanself aan sodra jy by die vertrek inloop. Of jou bedlampie gaan stiptelik om nege uur aan want dit weet dis jou bedtyd. Dit klink dalk verregaande en soos iets wat jy in 'n wetenskapfiksiefliek sal sien, maar vandag is huis-outomatisering amper alledaags. Christelle van Tonder gesels met Francois Groenewald, 'n rekenaarfoendie, oor hoe huis-outomatisering werk....more5minPlay

October 05, 2017Middag op RSG 1Daar is iets terapeuties daaraan om met jou hande te werk, om iets te maak wat jy in jou geestesoog gesien het en daaraan lewe te gee. Daar is deesdae 'n beweging, Die Makersbeweging, wat mense aanhits om te skep. Mia van Zyl is 'n professionele maker. Sy vertele vir Christelle van Tonder van die beweging en die voordele wat dit vir die jeug inhou....more5minPlay

October 04, 2017Middag op RSG 1Antoniem kan nie glo dat toe sy na jare haar eerste kortverhaal gepubliseer kry, die Ontvanger van Inkomste haar grootste aanhanger sou wees nie....more3minPlay
October 04, 2017Middag op RSG 1Skoolvakansie beteken nie noodwendig dis 'n blaaskans vir die ouers nie, dis meer 'n kans om die Desemberplanne in orde kry. Sue Pyler het by 'n paar luisteraars gehoor waarom hulle dorp as die perfekte vakansiebestemming bestempel kan word....more5minPlay
October 04, 2017Middag op RSG 1Antoniem kan nie glo dat toe sy na jare haar eerste kortverhaal gepubliseer kry, die Ontvanger van Inkomste haar grootste aanhanger sou wees nie....more3minPlay
September 29, 2017Middag op RSG 1Om ouma of oupa te word, is 'n groot seën. Sue Pyler het vir 'n paar luisteraars gevra of hulle die dag onthou toe hulle gehoor het hulle gaan ouma of oupa word....more3minPlay
September 29, 2017Middag op RSG 1Jy ken jou gunstelingomroeper agter die mikrofoon, maar hoe goed ken jy hom of haar werklik. Ettienne Ludick en Sue Pyler loop met'n mikrofoon rond op die eerste vloer van die die SAUK se Radiopark in Aucklandpark, Johannesburg om meer uit te vind van die mense agter die mikrofoon....more5minPlay