Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 01, 2017Middag op RSG 1Antoniem en sy vriendie maak tjop-tjop 'n lysie van dinge wat vandag beter is as gister. Luister of jy saamstem....more4minPlay
November 01, 2017Middag op RSG 1Kersfees is om die draai, en deesdae is dit makliker om self 'n geskenk te maak as om een te koop. Sue Pyler begin met 'n eenvoudige bedlampie, wat jy self by die huis kan maak....more7minPlay
November 01, 2017Middag op RSG 1Antoniem en sy vriendie maak tjop-tjop 'n lysie van dinge wat vandag beter is as gister. Luister of jy saamstem....more4minPlay
October 31, 2017Middag op RSG 1Om 'n kerskous te vul, word elke jaar moeiliker. Ettienne Ludick het in 'n winkelsentrum gaan ronddwaal opsoek na geskenke onder R100…...more3minPlay

October 30, 2017Middag op RSG 1Hulle gesigte is baie bekend. Jy sien hulle gereeld op die silwerdoek, maar wat is dit wat hulle graag op die silwerdoek wil sien? Sue Pyler vra vir Neels van Jaarsveld, Margit Meyer-Rodenbeck, Jody Abrahams en Diaan Lawrenson watter genres hulle nog wil sien, en hoe belangrik veelsydigheid in die bedryf is....more5minPlay

October 26, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler het op akteur Zak Hendrikz se plaas gaan kuier en meer uitgevind oor donkiemelk. Hy verduidelik hoe donkiemelk dien as skoonheidsprodukte, en verklap Cleopatra se geheim....more4minPlay

October 25, 2017Middag op RSG 1Antoniem dink terug aan die dekades van Afrikaanse radio wat hy kon saamluister. Sy oorheersende herinnering is nie hoe baie radio verander het nie, maar eerder hoe baie Afrikaans gegroei het... of het dit eerder gekrimp?...more4minPlay