Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 22, 2017Middag op RSG 1Hoe kry bekendes dit reg om altyd so goed te lyk met hulle hare, grimering en uitrustings? Sue Pyler het gaan uitvind wat 'n stilis se werk behels....more5minPlay
November 22, 2017Middag op RSG 1Hoeveel van die dinge wat Antoniem uit haar kinderjare onthou, het ouer luisteraars eerstehands ervaar? Destyds was grootmense glo 'n groter bedreiging as misdadigers......more4minPlay

November 21, 2017Middag op RSG 1Die sportwêreld span die heeltyd nuwe tegnologie in om toerusting sterker of ligter of beter te maak om vertonings te verbeter. Hoewel koolstofvesel reeds sedert die laat jare vyftig 'n opsie is, het die gebruik daarvan in sport eers laat in die jare negentig goed posgevat. Ettienne Ludick praat David Maree oor koolstofversel in fietse en die onlangse toetse oor die gebruik van die vesel in basketbalskoene....more3minPlay

November 20, 2017Middag op RSG 1Kul jou hier, kul jou daar… en siedaar. Dit is bekende toorwoorde wat ons al van kleins af ken. Tog is die woorde nie net gebonde aan kulkuns by kinderpartytjies nie. Volwassenes kan ook betower word met kulkuns. Werener van der Westhuizen is 'n professionele kulkunstenaar wat sy gehore terugneem na daardie kinderlike gevoel van verwondering....more5minPlay

November 17, 2017Middag op RSG 1Iewers oor die jare heen het die meeste van ons al kennis gemaak met die Amerikaanse sepie DAYS OF OUR LIVES. Christelle van Tonder het 'n paar feite oor hierdie gewilde sepie gaan uitkrap....more5minPlay