Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 05, 2017Middag op RSG 1As jy aan mode dink, dink jy waarskynlik aan modelle op 'n loopplank of aan modelle wat met die jongste modes in glanstydskrifte pryk, maar dis nie net tot dit beperk nie. Sportmode, veral in perdrykringe is veral gewild. Martin Headger het by Carolyn Coetzee, 'n perdedrag-modeontwerper gaan aanklop om meer oor hierdie modes uit te vind....more4minPlay
December 04, 2017Middag op RSG 1As jy aan mode dink, dink jy waarskynlik aan modelle op 'n loopplank of aan modelle wat met die jongste modes in glanstydskrifte pryk, maar dis nie net tot dit beperk nie. Sportmode, veral in perdrykringe is veral gewild. Martin Headger het by Carolyn Coetzee, 'n perdedrag-modeontwerper gaan aanklop om meer oor hierdie modes uit te vind....more4minPlay
December 04, 2017Middag op RSG 1Kersfees is om die draaio. Sue Pyler help jou as jy nou eers wakker word, om te begroot vir al die kersgeskenke. Doen dit sommer self met Sue!...more5minPlay
December 03, 2017Middag op RSG 1Kersfees is om die draaio. Sue Pyler help jou as jy nou eers wakker word, om te begroot vir al die kersgeskenke. Doen dit sommer self met Sue!...more5minPlay
December 01, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler gesels met Martelize Brink oor haar lewe weg van die mikrofoon....more4minPlay
December 01, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler gesels met Martelize Brink oor haar lewe weg van die mikrofoon....more4minPlay
November 30, 2017Middag op RSG 1Die SAUK se inisiatief om bewusmaking te kweek oor gestremdheid, Disability 360, is vandag 1 jaar oud. RSG is een van die korporasie se radiostasies wat vereer is vir sy bydrae tot hierdie projek....more11minPlay
November 30, 2017Middag op RSG 1Die akteur, David Louw, het gesien dat daar geen verandering in sy liggaam is nie, ná maande se harde oefening. Hy vind toe dat die kos wat hy eet, nie geskik is vir sy bloedgroep nie. Hy deel sy storie met Sue Pyler op die laaste dag van Movember. Hy spoor mans aan om te gaan vir die nodige toetse....more5minPlay