Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 20, 2017Middag op RSG 1Werkgewers in Japan span deesdae hommeltuie in om werkers wat laat werk, te irriteer sodat hulle die kantoor verlaat. Suid-Afrikaners is glo ook bekend as harde werkers, maar het jy al ooit gehoor dat iemand van die werk af huis toe gedwing moes word?...more3minPlay
December 20, 2017Middag op RSG 1Weet jy of enige van die plante in jou tuin giftig is? Christelle van Tonder het met tuinkundige Minette Ludwig gesels oor hoe om giftige plante in jou tuin te identifiseer....more5minPlay
December 19, 2017Middag op RSG 1As volwassenes kla ons soms oor 'n seer skouer of enkel, en sê met 'n sug: Ja, dit is 'n gevolg van my rugbydae… Christelle van Tonder het met biokinetikus Chineldi Venter gesels oor die mees algemene sportbeserings, en hoe dit voorkom kan word....more4minPlay

December 18, 2017Middag op RSG 1Daar is beroepe waarvan ons almal weet soos onderwysers, ingenieurs, loodgieters en klerke. Maar het jy al gehoor van 'n metroloog, of iemand wat koffie proe of parfuum ruik vir 'n lewe? Daar is 'n hele paar vreemde of ongewone beroepe in die wêreld. Martin Headger het by Jan Vermeulen, tegnologieredakteur van MyBroadband, gaan hoor van die ongewone werk wat sommige mense doen....more4minPlay

December 15, 2017Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Regsake-aanbieder Ian Wessels oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more9minPlay

December 14, 2017Middag op RSG 1Agter elke skoonheidskroon is daar iemand wat die prinses aangetrek het. Werner Wessels die stylis van Melinda Bam, Rolene Strauss en die nuutgekroonde Mej Heelal, Demi-Leigh Nel-Peters. Christelle van Tonder het met Werner gesels kort na sy reis na New York saam met Demi-Leigh, oor hoe hy klere kies vir van die mooiste vroue in die wêreld....more5minPlay