Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 30, 2018Middag op RSG 1Om 'n veganis te wees, het sy voor- en nadele. Dis veral supersterre soos die sanger Bryan Adams wat jare lank reeds voordeel trek uit hierdie leefstyl. Ettienne Ludick kyk na wat veganisme is, en Bryan Adams verduidelik hoekom hy geensins aan vleis raak nie....more3minPlay

January 26, 2018Middag op RSG 1'n Mooi huisplant maak 'n groot verskil aan die voorkoms van 'n vertrek, maar hoe kies jy een? Ettienne Ludick het by Magda de Villiers van 'n kwekery aan die Gautengse Wesrand gaan aanklop vir raad....more2minPlay

January 24, 2018Middag op RSG 1Marciel Hopkins, die bekende plus-grootte model, is ook 'n lewensafrigter ná haar stryd met gewig. Sue Pyler hoor by haar wat 'n lewensafrigter doen, en waarom jy een nodig het....more6minPlay
January 24, 2018Middag op RSG 1Antoniem dink terug aan die apie op die balie in Wielie Walie, en onthou hoe graag hy die apie in die skoolkonsert wou wees. As volwassene sal hy enige tyd 'n T-hemp koop wat hom verklaar tot die koelste apie in die oerwoud, maar nou het die winkel nie sy "size" nie!...more3minPlay

January 23, 2018Middag op RSG 1Januarie is so te sê op sy rug, en baie van ons het 'n voorneme om 'n paar kilogram af te skud. 'n Goeie begin is om skoon te eet. Christelle van Tonder het by dieetkundige Este van Lingen in Johannesburg gaan kers opsteek die konsep van skoon eet....more4minPlay