Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 07, 2018Middag op RSG 1Antoniem wonder wat maak van iemand 'n ster. Hoeveel CD's moet jy verkoop, of hoeveel drieë moet jy druk voor jy sterstatus bereik? En as jy eenmaal 'n ster is, bly jy een, of hoe lank vat dit voor jy weer verskiet?...more4minPlay
February 07, 2018Middag op RSG 1Christo Rossouw het al 'n hele paar items geskep en uitgevind, wat kan bydra tot ons daaglikse lewe. Sue Pyler gesels met hom oor sy jongste skepping, of uitvindsel, en vra hom of hy al aan iets gedink het vir die waterkrisis in die Kaap....more6minPlay

February 05, 2018Middag op RSG 1Sukkel jy soms om rustig te word? Of om net die oomblik waarin jy jouself bevind, te geniet? Die Dene dink hulle het 'n antwoord hiervoor. Christelle van Tonder het meer gaan uitvind....more4minPlay

February 02, 2018Middag op RSG 1Soms ontvang jy 'n SMS- of Whatsappboodskap wat jy glad nie verstaan nie. Jy draai jou kop die kant toe, en daardie kant toe. Jy lees dit onderstebo en agterstevoor, maar niks maak vir jou sin nie. Dis omdat jy nie kubertaal verstaan nie! Daar is deesdae selfs 'n woordeboek en 'n magdom webwerwe wat die woordgebruik vir jou sal verklaar. Ettienne Ludick het die kubertaalterrein aangedurf....more2minPlay