Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 21, 2018Middag op RSG 1Sue en Ettienne gesels met Dr. Victor oor musiek en Wêreld-Moedertaaldag...more20minPlay
February 21, 2018Middag op RSG 1Antoniem het na 'n paar kookprogramme op TV gekyk en, behalwe vir hulle opleiding en kennis, drie verskille tussen professionele sjefs en hoopvolle kokers bespeur. Luister of jy saamstem....more4minPlay
February 20, 2018Middag op RSG 1Hiperbariese Suurstof tenks dra deesdae baie by tot die mens se gesondheid en herstel proses. Ettienne het n draai by die voormalige Leeus Rugby ster Deon van Rensburg gemaak om uit te vind wat 'n Hiperboliese-Suurstoftenk is en hoe dit werk....more5minPlay

February 19, 2018Middag op RSG 1Tegnologie is soms 'n konsep wat ons vrees. Veral wanneer ons sien teen watter spoed dit beweeg. As jy sien hoe jou slimfoon met jou slim horlosie praat en dan met jou slim huis kommunikeer wil mens soms net die stop knopje druk en terug gaan na toe ons nog dom fone en dom huise gehad het. Christelle van Tonder het met Charl Neckermann, die uitvoerende Hoof van IP Soft Pty Ltd en 'n kundige op die gebied van Internet of Things gesels. Jip daar is 'n nuwe konsep wat jy waarskynlik nog nie van gehoor het. Internet of Things is die volgende groot tegnologiese vooruitgang en Charl is hier om meer te verduidelik....more5minPlay
February 19, 2018Middag op RSG 1Tegnologie is soms 'n konsep wat ons vrees. Veral wanneer ons sien teen watter spoed dit beweeg. As jy sien hoe jou slimfoon met jou slim horlosie praat en dan met jou slim huis kommunikeer wil mens soms net die stop knopje druk en terug gaan na toe ons nog dom fone en dom huise gehad het. Christelle van Tonder het met Charl Neckermann, die uitvoerende Hoof van IP Soft Pty Ltd en 'n kundige op die gebied van Internet of Things gesels. Jip daar is 'n nuwe konsep wat jy waarskynlik nog nie van gehoor het. Internet of Things is die volgende groot tegnologiese vooruitgang en Charl is hier om meer te verduidelik....more4minPlay
February 16, 2018Middag op RSG 1Tegnologie kan goed of sleg wees - hoe kan die gebruik van tegnologie in die moderne gesin bydra tot 'n goeie of slegte gesinstruktuur?...more6minPlay
February 16, 2018Middag op RSG 1Tegnologie kan goed of sleg wees - hoe kan die gebruik van tegnologie in die moderne gesin bydra tot 'n goeie of slegte gesinstruktuur?...more6minPlay
February 14, 2018Middag op RSG 1Dit gebeur soms dat 'n moderne gesin so modern word, dat hulle verby mekaar leef. Wat is die gevaartekens? Wat kan 'n moderne gesin doen om kwaliteittyd saam deur te bring?...more6minPlay
February 14, 2018Middag op RSG 1Rooi word met 'n hele paar dinge geassosieer, maar romanse bly seker die grootste een... of ten minste die lekkerste. Dames weet reeds geslagte lank 'n oulap se rooi maak mooi!...more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.