Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 14, 2018Middag op RSG 1Rooi word met 'n hele paar dinge geassosieer, maar romanse bly seker die grootste een... of ten minste die lekkerste. Dames weet reeds geslagte lank 'n oulap se rooi maak mooi!...more4minPlay
February 14, 2018Middag op RSG 1Dit gebeur soms dat 'n moderne gesin so modern word, dat hulle verby mekaar leef. Wat is die gevaartekens? Wat kan 'n moderne gesin doen om kwaliteittyd saam deur te bring?...more6minPlay
February 13, 2018Middag op RSG 1Ons vier vandag UNESCO se Wêreldradiodag. Van die eerste toetsuitsending jare gelede tot vandag toe het radio 'n groot rol in baie mense se lewe gespeel, veral ten opsigte van sport....more6minPlay

February 12, 2018Middag op RSG 1Dis maklik om te sê: “Ons is n moderne familie,” maar wat beteken dit? Ettienne Ludick het by dr. Johan Smith, outeur, spreker en gesinspesialis, gaan aanklop oor hierdie term....more6minPlay

February 09, 2018Middag op RSG 1Ons hoor gereeld stories van mense wie se persoonlike inligting in die verkeerde hande beland, maar wat kan jy doen om te keer dat so iets met jou gebeur? Martin Headger praat met Ian Jansen van Rensburg, die hoofstelselingnieursbestuurder by VM Ware, om uit te vind wat ons aanlyn moet vermy....more4minPlay

February 08, 2018Middag op RSG 1Het jy al gehoor van blou- en oranjewyn? Christelle van Tonder het by Elsa-Mari Bolhuis van die Simonsig wynplaas gaan hoor wat dit is, en waar dit vandaan kom....more4minPlay