Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 01, 2018Middag op RSG 1Tegnologie wat ons daagliks gebruik, speel 'n groter rol in minderbevoorgte gemeenskappe as wat ons dalk mag dink. 'n Ketel is byvoorbeeld nie net daar om water mee te kook nie, dit het 'n simbool vir hoop en welvaart geword. Martin Headger praat met Marlene Kritzinger van The Clothing Bank in Johannesburg om meer uit te vind oor hoe tegnologie mense se lewens op eenvoudige maniere verbeter....more5minPlay

January 31, 2018Middag op RSG 1Moedertaalonderrig word hoog aangeslaan, maar hoe rym dit met die gebrekkige spel- en taalvermoë van mense wat daarby baatgevind het? As dit die vrugte is wat die boom dra, is dit nie dalk beter dat die boom tog maar afgekap word nie?...more4minPlay
January 31, 2018Middag op RSG 1Die waterkrisis in die Kaap het Suid-Afrikaners kreatief laat dink oor waterbesparing en hoe om water se suiwer. Camilla en David Morrisby het 'n manier ontdek, wat die antwoord kan wees op die waterkrisis in Afrika. - geaktiveerde houtskool. Camilla verduidelik vir Christelle van Tonder dit is....more5minPlay