Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 27, 2018Middag op RSG 1Hoeveel keer 'n jaar besoek jy 'n hotel? Dalk is daar 'n paar geheime waarvan jy nie weet nie. Sue Pyler deel 'n paar hotelgeheime....more4minPlay

February 26, 2018Middag op RSG 1Baie mense vra deesdae: “Wat gaan aan met die weer? En is die seisoene besig om te skuif?” Ettienne Ludick kyk na die vreemde klimaatspatrone wat ons onlangs ervaar het, en wat daartoe kon lei....more6minPlay

February 23, 2018Middag op RSG 1Hoeveel van ons lees pamflette wat langs die pad uitgedeel word? Hoe vinnig kan jy 'n kontaknommer memoriseer wanneer jy teen 120km per uur op die snelweg verby 'n groot advertensiebord ry? Is daar 'n beter en moontlik goedkoper manier om te adverteer? Christelle van Tonder het met Justin Laubcher, 'n besigheids ontwikkelings bestuurder gesels. Justin gee meer insig oor die gewildste bemarkingsmetodes in 2018....more4minPlay

February 22, 2018Middag op RSG 1Die tradisionele idee van 'n klaskamer verander soos tye en tegnologie vorder. Hoe studente leermateriaal ontvang en daarmee werk word ook aangepas. Martin Headger het met Dr Corne Meintjies van die departement kommunikasie by die Universiteit van Johannesburg gepraat om uit te vind hoe sy 'n digitaleklaskamer sou definieër....more5minPlay

February 21, 2018Middag op RSG 1Sue en Ettienne gesels met Dr. Victor oor musiek en Wêreld-Moedertaaldag...more20minPlay
February 21, 2018Middag op RSG 1Antoniem het na 'n paar kookprogramme op TV gekyk en, behalwe vir hulle opleiding en kennis, drie verskille tussen professionele sjefs en hoopvolle kokers bespeur. Luister of jy saamstem....more4minPlay