Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 12, 2018Middag op RSG 1Die tegnologie wat deesdae aan hommeltuie gekoppel word, is al hoe meer gesofistikeerd. Martin Headger het by Braam Botha van UAV Industries gaan hoor hoe 3D-tegnologie op hommeltuie gebruik kan word....more4minPlay

March 09, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Monitor-joernalis Izak du Plessis oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more5minPlay

March 08, 2018Middag op RSG 1Baie vroue dra die verkeerde bra, wat tot probleme kan lei. Ettienne Ludick het by Michelle du Plessis van Bra Guru gaan hoor watter foute vrouens met hierdie kledingstuk maak....more3minPlay
March 08, 2018Middag op RSG 1Het jy dit al oorweeg om jou eie besigheid te begin? Het jy 'n idee wat die potensiaal het om vir jou 'n ekstra paar duisend rand 'n maand in die sak te bring? Wat keer jou om dit te doen? Vrees? Onsekerheid? Christelle van Tonder was by die Kleinsake-ekspo in Johannesburg waar Jannie Rossouw, hoof van Sanlam se Besigheidsmark, 'n praatjie gegee het. Hy het sy toespraak afgesluit deur te sê: Klein besighede dra die Suid-Afrikaanse ekonomie....more4minPlay

March 07, 2018Middag op RSG 1Hoe hou mens kinders aanlyn veilig met al die gevare wat daar vir hulle wag? Martin Headger het met Juan Jouber, die klantediensbestuurder by Trend Micro, gepraat om uit te vind wat die gevare is, en wat gedoen kan word om te verseker dat jou kind veilig aanlyn sal wees....more5minPlay
March 07, 2018Middag op RSG 1In vandag se brief spreek 'n dame in die korporatiewe wêreld haar skok uit dat daar nog mans in senior poste is wat openlik neersien op vroue. Sy deel haar ondervinding....more4minPlay