Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 07, 2018Middag op RSG 1Hoe hou mens kinders aanlyn veilig met al die gevare wat daar vir hulle wag? Martin Headger het met Juan Jouber, die klantediensbestuurder by Trend Micro, gepraat om uit te vind wat die gevare is, en wat gedoen kan word om te verseker dat jou kind veilig aanlyn sal wees....more5minPlay
March 07, 2018Middag op RSG 1In vandag se brief spreek 'n dame in die korporatiewe wêreld haar skok uit dat daar nog mans in senior poste is wat openlik neersien op vroue. Sy deel haar ondervinding....more4minPlay
March 05, 2018Middag op RSG 1Waarom nog in rye staan as tegnologie jou lewe kan vergemaklik? Sue Pyler help jou met 'n paar wenke....more3minPlay

March 02, 2018Middag op RSG 1Wat as ek vir jou sê dat daar reg oor die wêreld, moontlik reg voor jou huis, 'n skat weggesteek is waarvan jy nie weet nie? Daar is wel 'n gemeenskap van mense wat bewus is van al die skatte, en elke dag gaan hulle soek na hierdie versteekte skatte. Jan du Plessis is een van die geocache-skattejagters, en Christelle van Tonder het met hom gesels....more4minPlay

February 28, 2018Middag op RSG 1Na aanleiding van Donald Trump wat oorweeg om onderwysers te bewapen om kinders teen ander kinders te beskerm, wonder Antoniem hoeveel van sy skooljuffrouens met skietgoed nie dalk 'n groter gevaar vir hulleself sou ingehou het nie. Hy gee 'n tong in die kies kykie na waar dit alles kan eindig....more3minPlay

February 27, 2018Middag op RSG 1Hoeveel keer 'n jaar besoek jy 'n hotel? Dalk is daar 'n paar geheime waarvan jy nie weet nie. Sue Pyler deel 'n paar hotelgeheime....more4minPlay