Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 16, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Monitor-joernalis Melissa TIghy oor haar lewe weg van die mikrofoon af....more5minPlay

March 15, 2018Middag op RSG 1Daar is sprake van LTE-tegnologie wat op die maan gebruik gaan word. Dit beteken dat daar 'n internetverbinding daar sal wees, maar hoe werk dit? Martin Headger het by MyBroadband se tegnologieredakteur, Jan Vermeulen, gaan hoor wat LTE-tegnologie is, en wat dit vir ons sal beteken as daar internettoegang op die maan is....more4minPlay

March 14, 2018Middag op RSG 1Die internet laat jou toe om jou maandelikse inkopies aanlyn te doen, en dan laai die maatskappy dit by jou voordeur af, op 'n dag en tyd wat jou pas. Jy kan ook 'n item aanlyn bestel van 'n oorsese maatskappy, wat langer neem om afgelewer te word, maar die koerier kom tot by jou voordeur. Is die idee van aanlyn aankope en verkope vir jou vreemd, en maak dit jou ongemaklik? Christelle van Tonder het met Barrie Swart van Gumtree gepraat oor hierdie tendens in Suid-Afrika. Hy het ook raad vir mense wat nog nooit van hierdie manier van koop en verkoop gebruik gemaak het nie....more5minPlay
March 14, 2018Middag op RSG 1Antoniem wonder hoekom sommige mense 'n hele konsep verwerp as hulle die Engelse term daarvoor hoor, maar dan doen hulle presies dieselfde in Afrikaans. Aan die ander kant kla byna niemand oor sekere Engelse vloekwoorde nie, maar vertaal dit nou in Afrikaans! Is dit nie maar 'n vorm van dubbele standaarde nie?...more4minPlay

March 13, 2018Middag op RSG 1Is daar 'n korrekte manier om jou ore skoon te maak? Watter tegnologie word ingespan om oortollige oorwaks te verwyder. Sue Pyler vra dit aan die oor, neus en keelspesialis, dr. Stefaan Bouwer....more6minPlay