Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 29, 2018Middag op RSG 1Die Departement Wetenskap en tegnologie het 'n projek gestig om individue die geleentheid te gee om hulle tegnologiese uitvindsels te ontwikkel en vervaardig. Martin Headger het met Lisa Du Toit, die direkteur van Internasionale Samewerking en Hulpbronne by die Departement Wetenskap en Tegnologie in Pretoria gepraat om meer oor die projek uit te vind....more3minPlay

March 28, 2018Middag op RSG 1In die laaste bydrae van Antoniem maak Ian Wessels 'n lysie van waardevolle lewenslesse wat hy die afgelope paar jaar by luisteraars geleer het....more4minPlay
March 28, 2018Middag op RSG 1Die ambulans is 'n deesdae n algemene verskynsel in ons samelewing, maar waar het die konsep van 'n ambulans en 'n nooddiens begin? Ettienne het sirenes en al loop soek om meer uittevind van die oorsprong daarvan...more3minPlay

March 26, 2018Middag op RSG 1Masjiene leer, die internet van dinge en sosiale media is vir sommige mense oorweldigend en om heel eerlik te wees maak dit sommiges eintlik bang. Ons probeer kinders kry om minder tyd op technologie te spandeer en sien die internet as sleg, maar tog is dit die toekoms en die internet en tegnologie gaan verseker nie weg gaan die. So is die volgende groot ontwikkeling stem tegnologie. Een van die grootste maatskappye in die wereld, Amazon, het 4 jaar gelede 'n luidspreker ontwerp met die naam Alexa. Alexa kan enige iets doen en antwoord wat jy vir haar vra. Christelle van Tonder het met Pieter Geldenhuys gesels oor die tegnologie. Pieter is 'n bekende futuris, akademikus en innovasie kundige....more5minPlay

March 23, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Monitor-joernalis Justin Kennerley oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more5minPlay