Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 18, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Augustus 2018, en ons kyk hoe 'n digitale stemassistant verkeerspolisie gehelp het om 'n roekelose bestuurder vas te trek....more5minPlay

April 17, 2018Middag op RSG 1Sedert die koms van sosiale media het die spel so bietjie verander. Carla de Beer van The Digital Law praat met Sue Pyler oor wat jy liefs nie op sosiale media moet deel nie, want dit kan moontlik in die hof teen jou gebruik word....more8minPlay

April 13, 2018Middag op RSG 1Lizma van Zyl wil weet of Suid-Afrika se watervoorraad aan die opraak is....more10minPlay
April 13, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick kyk na die geskiedenis van die dag van bygelowe, Vrydag die 13de....more4minPlay

April 11, 2018Middag op RSG 1Die eerste amptelike sportuitsending op radio was op 11 April 1921. Ettienne Ludick kyk na die gebeure wat gelei het tot daardie uitsending....more4minPlay
April 11, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 9 Februarie 2021, en ons kyk hoe privaat maatskappye se anti vlieënde-pynappel tegnologie 'n doring in die vlees geword het vir die wêreld se grootste aanlynwinkel....more6minPlay