Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 02, 2018Middag op RSG 1Op 82 word hy steeds beskou as een van die wêreld se beste minnesangers. Engelbert Humperdinck vier vandag sy verjaardag, en Ettienne Ludick sing lekker saam....more3minPlay
May 02, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Februarie 2019, en ons kyk hoe jou persoonlike DNS-profiel jou romantiese toekoms kan bepaal....more6minPlay
April 30, 2018Middag op RSG 1Die eerste opname van 'n kontemporêre liedjie in Afrikaans dateer terug na 1906… en die Springbokke van daardie jaar het iets daarmee te doen! Ettienne Ludick het meer hieroor gaan uitvind by die sanger met Pieter Smith, wat navorsing hieroor gedoen het....more7minPlay
April 29, 2018Middag op RSG 1Die eerste opname van 'n kontemporêre liedjie in Afrikaans dateer terug na 1906… en die Springbokke van daardie jaar het iets daarmee te doen! Ettienne Ludick het meer hieroor gaan uitvind by die sanger met Pieter Smith, wat navorsing hieroor gedoen het....more7minPlay
April 27, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick hoor by laerskoolkinders wat hulle dink Vryheidsdag is....more4minPlay
April 27, 2018Middag op RSG 1'n Donker prentjie is tydens die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se beraad geskets oor die uitwerking wat klimaatsverandering op Moeder Aarde sal hê. 'n Internasionale kenner, wat by die gesprekke betrokke was, bespreek die vernaamste bevindings....more10minPlay
April 26, 2018Middag op RSG 1'n Donker prentjie is tydens die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se beraad geskets oor die uitwerking wat klimaatsverandering op Moeder Aarde sal hê. 'n Internasionale kenner, wat by die gesprekke betrokke was, bespreek die vernaamste bevindings....more10minPlay
April 26, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick hoor by laerskoolkinders wat hulle dink Vryheidsdag is....more4minPlay
April 26, 2018Middag op RSG 1Mens moet deesdae twee keer dink om jou tuin nat te maak weens die droogte. Kenners reken dat ons teen 2025 'n waterskaars land sal wees, daarom word daar indringend gekyk na die gebruik van gryswater in en om die huis....more4minPlay
April 26, 2018Middag op RSG 1Mens moet deesdae twee keer dink om jou tuin nat te maak weens die droogte. Kenners reken dat ons teen 2025 'n waterskaars land sal wees, daarom word daar indringend gekyk na die gebruik van gryswater in en om die huis....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.