Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 15, 2018Middag op RSG 1Sue Pyler en Ettienne Ludick het met Bennie Jacobs en Karen du Toit van die SAUK se klankargief gaan gesels oor Nasionale Argiefweek....more10minPlay

May 14, 2018Middag op RSG 1Het jy geweet daar is 'n boek met 'n lys van tale wat as bedreig beskou word? Die boek word jaarliks deur UNESCO opgedateer. Ettienne Ludick kyk na drie van hierdie tale....more6minPlay

May 11, 2018Middag op RSG 1Vir baie Suid-Afrikaners is daar min dinge in die lewe lekkerder as 'n steak of 'n skaaptjoppie –soveel so dat 'n beraamde 900,000 ton vleis jaarliks in die land verslind word. Klimatoloë sê egter mense moet minder vleis begin eet want die metaangas wat deur beeste vrygestel word, dra direk by tot klimaatsverandering. Lizma van Zyl hoor wat die Rooivleisprodusente-organisasie hieroor te sê het....more10minPlay

May 09, 2018Middag op RSG 1Plastiekstrooitjies se dae is getel. Plastiekbesoedeling, veral in die oseane, is deesdae so 'n groot probleem dat sommige restaurante nie meer strooitjies beskikbaar stel nie. Bio-afbreekbareplastiek is een van die oplossings vir die probleem. Christelle van Tonder praat met Catherine Morris van Green Home oor bio-afbreekbareplastiek, en hoe dit 'n verskil kan maak....more5minPlay
May 09, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 22 Oktober 2019, en ons kyk hoe Suid-Afrika se gewildste aanlynkruidenierswarewinkel 'n voorstelenjin gebruik om kossoorte voor te stel gebasseer op die koper se DNS-profiel....more5minPlay