Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 08, 2018Middag op RSG 1Om 'n onderwyser te wees, is alles behalwe maklik... so dink diegene wat nie in die onderwys is nie. Ettienne Ludick gesels met 'n veteraanonderwyser oor die beroep, en die koms van digitale tegnologie in die onderwys....more4minPlay

May 07, 2018Middag op RSG 1Al ooit gewonder wat agter die skerms gebeur by 'n lughawe? Glenda Prince is 'n afgetrede kajuitdiensbeampte. Sy gee vir Sue Pyler 'n blik agter die skerms, van voor die vliegtuig opstyg tot die landing. Hulle begin deur te praat oor die soort opleiding wat nodig is om 'n lugwaardin te word....more9minPlay

May 04, 2018Middag op RSG 1'n Gemeenskapsgebaseerde inisiatief om grondeienaars met raad en daad by te staan, is besig om groot sukses te behaal. Lizma van Zyl gesels met beamptes van die LandCare-projek, en met 'n leerder wat omgewing-slim word danksy LandCare se jeugprojek....more10minPlay

May 03, 2018Middag op RSG 1Daar is bietjie meer as twee maande oor voor die sluitingsdatum van die RSG/Sanlam Radiodramaskryfkompetisie. Ettienne Ludick gesels met Kobus Burger, RSG se uitvoerende regisseur: drama hieroor. Kobus deel 'n paar skryfwenke, en daar word na verskeie aspekte in die kompetisiehandleiding verwys....more7minPlay

May 02, 2018Middag op RSG 1Op 82 word hy steeds beskou as een van die wêreld se beste minnesangers. Engelbert Humperdinck vier vandag sy verjaardag, en Ettienne Ludick sing lekker saam....more3minPlay
May 02, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Februarie 2019, en ons kyk hoe jou persoonlike DNS-profiel jou romantiese toekoms kan bepaal....more6minPlay