Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 22, 2018Middag op RSG 1Vandag 31 jaar gelede, het Nieu-Seeland die eer gehad om die eerste amptelike Rugbywêreldbeker-toernooi aan te bied. Hulle was ook die uiteindelike wenner van die toernooi. Hoekom het dit so lank geneem vir rugby om 'n wêreldbekertoernooi te kry? Ettienne Ludick het gaan ondersoek instel....more5minPlay

May 18, 2018Middag op RSG 1Die droogte wat groot dele van Suid-Afrika in 'n wurggreep het, is reeds besig om 'n letsel op die ekonomie te laat. Stygende kospryse en werksverliese is maar net 'n paar van die gevolge. Lizma van Zyl praat met landbou-ekonoom Louw Pienaar oor die uitwerking van die droogte op die landbousektor en Jan en San Alleman se sak....more10minPlay
May 18, 2018Middag op RSG 1Deon Smit van Water Warriors vertel vir Sue Pyler hoe hulle 'n helpende hand uitreik tydens die waterkrisis in die Kaap....more2minPlay

May 17, 2018Middag op RSG 1Verbeel jou almal dra 'n bril in 2020. Nie enige bril nie, 'n slimbril. Sue Pyler kyk wat Apple in die mou voer....more4minPlay

May 16, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 21 Junie 2021, en ons kyk hoe 'n verdagte in 'n moordsaak in hegtenis geneem kon word op grond van 'n foto-identikit, wat saamgestel is deur gebruik te maak van DNS wat op die moordtoneel gevind is....more5minPlay